PDA

View Full Version : Raad aan mans



CFJ
May 22nd 2010, 08:28 AM
GESONDE-HUWELIKSRAAD ( aan mans )



No.1. ERKEN........as jy verkeerd is ! !

No.2. BLY STIL........as jy reg is ! !

Willem
May 23rd 2010, 09:20 PM
Of soos ons spot, "you can be happy or right.........me I'm happy!"

Johnny
May 24th 2010, 12:33 PM
GESONDE-HUWELIKSRAAD ( aan mans )



No.1. ERKEN........as jy verkeerd is ! !

No.2. BLY STIL........as jy reg is ! !

No. 3........en hardloop as sy die koekroller vat!

Willem
May 25th 2010, 07:24 PM
No. 3........en hardloop as sy die koekroller vat!
:lol:
Nei man oom, maak seker daai koeroller verdwyn... hmm dan kom die potte...:eek:

het jy 'n ekstra bank broer :help: he he

Johnny
May 26th 2010, 05:41 AM
:lol:
Nei man oom, maak seker daai koeroller verdwyn... hmm dan kom die potte...:eek:

het jy 'n ekstra bank broer :help: he he

Ek het.......maar die hond het hom klaar gedeps.

Willem
May 26th 2010, 09:03 PM
Ek het.......maar die hond het hom klaar gedeps.

so dan slaap ek saam met die vlooie 8-( wag biejtie ek is heppie ... dit beteken ek is nie reg nie... sagte warm bed met liefie om langs te doedoe .... I WIN !

AndreHa
Jun 14th 2010, 03:27 PM
4. Daardie gesegde wat se "Dis makliker om vergifnis te vra as om toesteming te vra" - het 'n klomp fyn skrif ("Fine print") :)