PDA

View Full Version : Help asseblief Lemoen Konfyt en Marmelade



Ta-An
Jun 3rd 2010, 03:07 PM
Ek het 'n hele sak Lemoene gekoop.... nou hoe kook ek konfyt??
Waarna moet ek oplet....??

Wat maak konfyt lekker??

trudie
Jun 4th 2010, 02:50 PM
Doen 'n internet soektog,daar is verskeie Afrikaanse webtuistes vir resepte en ek is seker die biblioteek het resepte boeke.Ek het nog nie marmelade gekook nie maar ek hou baie daarvan
Ek hoop jy kry 'n lekker resep..

protea
Jun 5th 2010, 12:32 PM
My 80 jarige tannie was n huishoudkundige in haar jong dae en sy het n marmelade resep vervolmaak. Sy gebruik die een suurlemoen , een lemoen, een lemmetjie, een oranje pomelo , een kumkwart en een nartjie resep. Dis heerlike en n treffer. Moenie worry nie watch net! Is nou- nou terug!

protea
Jun 11th 2010, 12:53 PM
My tannie mettie ramseppie het gaan vakansie hou en ons verdwyn ook more vir so tien dae . So ek sal vir jou die marmelade resep so n BIETJIE later kry. Jy sal ma later vir jou NOG n sak lemoene moet koop.....Toedels!

Ta-An
Jun 11th 2010, 01:22 PM
Geniet jou se vakansie :) :hug:

Ta-An
Jun 16th 2010, 06:20 PM
Kan jy glo???
Ek was baie ywerig, lemoen konfyt: 6 lemoene en 2 suurlemoene,,,,, ek dog ok, dit behoort goed te werk,,,,, weet jy hoeveel konfyt dit maak :lol: volgende keer sal dit net 3 lemoene wees....

Ta-An
Jun 18th 2010, 08:43 AM
Ek eet HEERLIK aan my lemoen konfyt!!