PDA

View Full Version : BELANGRIK Bid vir MC



Johnny
Jun 15th 2010, 05:52 AM
Mercy Child moet vandag wat vir haar soos 'n Mount Everest is face. Kan ons aan haar dink in gebed dat wat dit ookal is, dat die Here die uitweg vir haar sal baan en dat 'n skaar engele haar sal omring.

Handelinge 20:24 "Maar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om kragtig te getuig vir die evangelie van die genade van God."


NS: Lanie dink ook aan jou!:hug:

Ta-An
Jun 15th 2010, 06:10 PM
:pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray:
God is in beheer!!

CFJ
Jun 17th 2010, 07:16 PM
Ek hoop jou Mount Everest is net 'n klein, klein hopie'tjie vandag Mercy Child! As God in beheer is, is daar nie Mount Everests nie... :)