PDA

View Full Version : Sien ons altyd net ons probleme raak?



Francois Marais
Jul 8th 2010, 11:44 AM
http://vimeo.com/11280995

Die berader wat ek sien het die gister aand vir my gewys... :cry: ons staar so maklik in ons eie doen en late asook seer vas en nie in die van ander mense nie!

Johnny
Jul 8th 2010, 01:09 PM
Lyk my ek sien net ander se probleme raak en nooit my eie nie.