PDA

View Full Version : Bespreking Transhumanism



Johnny
Jul 12th 2010, 11:36 AM
Is dit moontlik dat die Antichris dalk 'n mensgemaakte tipe "menslike masjien" gaan wees? Daar word reeds vandag baie ge-eksperimenteer met vermeniging van DNA en robotte.
9050

Films soos "Terminator" en "Cyborg" klink glad nie meer so vergesog nie.

Revelation 13:15 And he had power to give life unto the image of the beast, that the image of the beast should both speak, and cause that as many as would not worship the image of the beast should be killed

Lees gerus op John McTernan se blog die storie.

http://www.johnmcternan.name/