PDA

View Full Version : Slaai



Ta-An
Sep 19th 2010, 09:09 PM
Het julle al slaai gemaak met Garbanzo Boontjies (Chich Peas) en granate?? :hmm:

trudie
Oct 19th 2010, 03:11 PM
Dit klink nogal lekker so met die granate saam ,maar waar kry mens genoeg granate.Weet iemand dalk van 'n lekker resep vir "bread and butter relish",'n breigroepie vriendin is op soek na lekker resep.

protea
Oct 19th 2010, 05:19 PM
EK het nog nooit van n 'relish' van botter en brood gehoor nie. Ek ken net brood-en-botter-poeding? Tensy die Ingels van 'desert' na 'relish' verander het vandat ek laas n woordeboek innie hande gehad het......

trudie
Oct 20th 2010, 06:44 AM
Nee,dit is iets soos atjar net soeter.Sy koop dit by 'n Tuisnywerheid.