PDA

View Full Version : snaakse dinge :)



Ta-An
Oct 20th 2010, 09:47 AM
Die Chinese mag nie hulle land verlaat het om die Christelike gebeds konferensie in SA by te woon nie :o

Oom Angus preek op die mure van Jerusalem en baie kom tot bekering :pp :pp

Johnny
Oct 21st 2010, 12:52 PM
Oom Angus preek op die mure van Jerusalem en baie kom tot bekering

Ek hoop hulle hou......die der duisende wat in Suid Afrika tot bekering gekom het op die stadions en plase is maar still? Miskien moet ons hulle van Lighuis vertel!