PDA

View Full Version : hekel boek



trudie
Oct 21st 2010, 06:47 PM
kan iemand help asb.Ek is op soek na 'n hekel boek wat seker al uitdruk is.Iemand wat op die seflde naaldwerk forum is as ek en tans in Engeland bly is op soek na die naam van 'n hekel boek waarin doilie patrone is.Haar ouma het so 'n boek gehad en sy kan nie onthou wat die naam is nie,sy onthou net dit was 'n groot blou boek.