PDA

View Full Version : Daar is 'n God in die hemel!



Son of the South
Oct 31st 2010, 05:50 PM
Ons het vanaand aan die etenstafel Dawid se lied van II Samuel 22 hardop gelees. Dit roer nogal iets in 'n mens se binneste.
Mens kan nie anders as om Hom te loof nie! :pp

<object width="640" height="390"><param name="movie" value="http://www.youtube.com/v/FDepldB3FEI&hl=en_US&feature=player_embedded&version=3"></param><param name="allowFullScreen" value="true"></param><param name="allowScriptAccess" value="always"></param><embed src="http://www.youtube.com/v/FDepldB3FEI&hl=en_US&feature=player_embedded&version=3" type="application/x-shockwave-flash" allowfullscreen="true" allowScriptAccess="always" width="640" height="390"></embed></object>

Johnny
Nov 1st 2010, 06:35 AM
Dit is 'n pragtige stuk vir die Kind van die Here.......maar ek dink dit gee die sondaar 'n voorsmakie van God se toorn wat die wereld gaan tref wanneer Hy weer kom, want as Hy weer kom kom kom Hy om te orodeel en nie om te red nie.

Ta-An
Nov 1st 2010, 08:44 AM
Gaan kyk hier,,,, (http://bibleforums.org/showthread.php/216859-Die-SON!!!!?p=2541396#post2541396)