PDA

View Full Version : Sensus opnames 2010



Ta-An
Nov 9th 2010, 02:19 PM
Hierby ingesluit belangrike informasie .... maak seker dat jy nie onnodige inligting uitgee nie

Be Cautious About Giving Info to Census Workers by Susan Johnson
With the South African Census process beginning, the Better Business Bureau (BBB) advises people to be cooperative, but cautious, so as not to become a victim of fraud or identity theft. The first phase of the 2010 Census is under way as workers have begun verifying the addresses of households across the country. Eventually, more than 140,000 Census workers will count every person in the South Africa and will gather information about every person living at each address including name, age, gender, race, and other relevant data.
The big question is - how do you tell the difference between a Census worker and a con artist? BBB offers the following advice:
If a Census worker knocks on your door, they will have a badge, a handheld device, a Census Bureau canvas bag, and a confidentiality notice. Ask to see their identification and their badge before answering their questions However, you should never invite anyone you don't know into your home.
Census workers are currently only knocking on doors to verify address information. Do not give your identity number, credit card or banking information to anyone, even if they claim they need it for the Census.
REMEMBER, NO MATTER WHAT THEY ASK, YOU REALLY ONLY NEEDTO TELL THEM HOW
MANY PEOPLE LIVE AT YOUR ADDRESS.
While the Census Bureau might ask for basic financial information, such as a salary range, YOU DON'T HAVE TO ANSWER ANYTHING AT ALL ABOUT YOUR FINANCIAL SITUATION.
The Census Bureau will not ask for bank account, or credit card numbers , nor will employees solicit donations.
Any one asking for that information is NOT with the Census Bureau.
AND REMEMBER, THE CENSUS BUREAU HAS DECIDED NOT TO WORK WITH ACORN ON
GATHERING THIS INFORMATION..
No Acorn worker should approach you saying he/she is with the Census Bureau. Eventually, Census workers may contact you by telephone, mail, or in person at home. However,the Census Bureau will not contact you by Email, so be on the lookout for Email scams impersonating the Census.
Never click on a link or open any attachments in an Email that are supposedly from the Census Bureau .

Die Filadelfieer
Nov 10th 2010, 06:24 AM
Dankie Ta-An.
Sonder om in te veel detail in te gaan, sal ek mense aanraai om ernstig te besin voor hierdie persone enigsins in jou huis toegelaat word of enige vrae beantwoord word. Paranoiese malletjies soos myself het 'n term : "opsec" , kort vir operasionele sekuriteit, wat basies daaroor gaan om inligting oor jou huis en mense so privaat as moontlik te hou vir allerhande redes, maar meestal as gevolg van die abnormale geweldsmisdaadsyfers in SA. Baie van hierdie dade word beplan en gepleeg op grond van binnekennis van wat in 'n huis aangaan.

Ek het geen rede om sensus personeel te vertrou met hierdie inligting nie, en gaan hulle bloot nie toegang tot my perseel gee nie.

protea
Nov 10th 2010, 12:03 PM
Versigtigheid het nog niemand benadeel nie... En wat wil hulle nou eintlik met jou ID of/en bankbesonderhede maak as hulle daarvoor sou vra? Jy is reg Fila . Nie eers toegang tot jou huis of perseel nie. Ons plaas le teen die suidekant van die berg en met die vorige sensus is die grense so getrek dat die ouens aan die noorde kant ons moes tel wat hulle toe nie gedoen het nie en so is ons dus nie getel nie..... Ek wonder hoe ons grense nou gaan lyk....?

Die Filadelfieer
Dec 20th 2010, 06:27 PM
Giggelsnaakse artikel (http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Niemand-hoef-Sensus-2011-te-vrees-20101219)in die Burger :



‘Niemand hoef Sensus 2011 te vrees’

2010-12-19 23:03

Suid-Afrikaners hoef nie vir hul veiligheid te vrees gedurende die 2011-sensusopname nie, want alle veldwerkers wat data insamel, sal verplig wees om ’n identiteitskaart te dra.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) het diť versekering in ’n inligtingstuk gegee wat die naweek aan die media versprei is.

“Veiligheid is iets waaroor alle Suid-Afrikaners bekommerd is. Daarom sal veldwerkers maklik uitgeken kan word,” het mnr. Calvin Molonga gesÍ. Hy is projekbestuurder van Sensus 2011.

Indien daar wel twyfel oor ’n veldwerker se identiteit bestaan, sal ’n tolvrye nommer geskakel kan word.

Veldwerkers wat aansoek doen om te help met volgende jaar se sensus, wat op 9 en 10 Oktober gehou word, moet verkieslik gewerf word in die gemeenskappe waarin hulle woon.

“Deelnemers sal meer op hul gemak wees om vrae te beantwoord van mense wat aan hulle bekend is,” het Molongoana gesÍ.

Voornemende aansoekers moet: )ten minste ’n matrieksertifikaat hÍ;)in staat wees om huishoudings tussen 07:00 en 21:00 te besoek;)verkieslik oor eie vervoer beskik; en)integriteit hÍ in die gemeenskap waarin hy of sy woon.

Afgetrede kandidate kan ook aansoek doen, mits hulle gesond is, want elke veldwerker sal byna 150 huishoudings in sy of haar gebied moet besoek.

Almal wat binne die grense van Suid-Afrika woon, is wetlik verplig om aan die sensus deel te neem – ook onwettige immigrante.

Volgens mnr. Pali Lehohla, statistikus-generaal, sal mense nie gevra word of hulle wettig of onwettig in Suid-Afrika is nie – slegs waar hulle gebore is.

“Alle inligting wat ingesamel word, is streng vertroulik.

“Dit is ’n oortreding om niť aan die sensus deel te neem nie, en diegene wat weier, kan ernstige strawwe opgelÍ word,” het Lehohla gesÍ.

Die finale uitslag van die sensus sal in Maart 2013 bekend gemaak word.




Wat ek uit hierdie berig lees dus :

- 'n Identiteitskaart maak alles beter.
- Derduisende mense wat nie die deur vir vreemdelinge (tot 9-uur die aand) oopmaak nie, gaan aangekla word van een of ander vreemde kriminele klag.
- OnWETige immigrante word volgens WET verplig om deel te wees van die sensus.

Die ou snaaksies !

Tonton
Dec 21st 2010, 09:20 AM
Giggelsnaakse artikel (http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Niemand-hoef-Sensus-2011-te-vrees-20101219)in die Burger:

Wat ek uit hierdie berig lees dus :

- 'n Identiteitskaart maak alles beter....

Ja, soos die polisiemanne wat (nadat hulle hul identiteitskaarte getoon het) die juwelier geroof het...

Anton

14390876
Dec 21st 2010, 09:49 AM
Hierby ingesluit belangrike informasie .... maak seker dat jy nie onnodige inligting uitgee nie

dankie Ta-an. Dankie tog ek bly by my ouers en diť sal hierdie sakie hanteer. Die sensus is nie lekker nie maar daar is wetgewing daarvoor en die regering kan dit verwag. Daar is nie iets moreel verkeerd met 'n sensus opname nie en daarom voel ek 'n mens moet so veel moontlik saamwerk. Ek moet ook sÍ dat ek persoonlik nie baie ingestel is op my privaatheid nie. So dit sou my nie pla nie. Ek vertrou niemand nie maar ek is ook nie bang vir enige iemand nie.