PDA

View Full Version : Petra



Johnny
Nov 15th 2010, 12:37 PM
Weet julle ouens van Petra en wat daar gaan gebeur aan die einde van tyd?

Openbaring 12:6 "En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank."

9377

lukeskywalker
Nov 21st 2010, 04:33 PM
So die "vrou" is die eind-tyd Christene wat op een plek versamel en deur God onderhou word vir 1260 dae?

Nog nie hiervan gehoor nie maar vir God is alle dinge moontlik

Johnny
Nov 23rd 2010, 07:40 AM
So die "vrou" is die eind-tyd Christene wat op een plek versamel en deur God onderhou word vir 1260 dae?

Nog nie hiervan gehoor nie maar vir God is alle dinge moontlik

Miskien het jy ook nog nie vers 5 gelees nie? Skrif verklaar Skrif.....en ja, dus is dit by God moontlik wat in die gedeelte staan.

Openbaring 12:5 En sy het ‘n manlike kind gebaar, wat al die nasies met ‘n ystersepter sou regeer; en haar kind is weggeruk na God en sy troon.

Die vrou......SY........is Israel, die Joodse volk waarvan in hierdie gedeelte gepraat word en NIE die eindtyd christinne nie. Jesus (manlike kind) is uit die vrou gebore . Hy is weggeruk na God se troon.