PDA

View Full Version : Papa STOP!!



Ta-An
Dec 2nd 2010, 09:10 PM
'n Uittreksel van Jerigo Walls ....

Eerlikwaar die vrug van gehoorsaamheid :)
Testimony:
Papa, Stop! [Jericho Walls]

A pastor of a local church told his assistant to go to an old section of the city [which is all Muslim] and preach the gospel. As soon as the first man he spoke to heard about Jesus, he got upset and told the evangelist to leave his house. The pastor later told the young man to go back to the same house and preach again. So he went back and started to talk to the man about Jesus. This time, the man started shouting and cursing, threatening to beat him if he ever came back. When the pastor heard what had happened, he told the evangelist to go back to the same house one more time. The evangelist began to refuse, saying that the man would certainly beat him, and maybe even kill him. But the pastor was stern and sent him out again. The evangelist obeyed and prayed along the way. The previous two times he had prayed for God to open the hearts of the people he'd meet; this time, he prayed for God to protect him. He was fearful for his life, but he went obediently.

When he got to the same house, he saw a five-year-old girl playing at the front gate. He began to tell her about God, about creation, and about Jesus Christ being the Saviour. After a while, the father discovered what was happening, and came out with a large stick to beat the evangelist. As he was about to strike, the girl shouted, "Papa, stop. Don't hit him. You must listen to what he says and start going to church every Sunday from now on." The father dropped the stick and started crying. His girl had been deaf and mute all her life, and Jesus Christ had miraculously healed her. The evangelist had not known her condition. He was simply being obedient to the command to preach the gospel to the lost, even if it meant that he would be beaten and possibly killed.. The entire family of seven came to faith in Christ.
• Praise the Lord who still allows miracles to happen today!

--

Son of the South
Dec 3rd 2010, 04:57 AM
Ai Ta-An, nou het ek sommer weer 'n knop in my keel.

God se grootste wonderwerke word gedoen in die harte van mense

Francois Marais
Dec 3rd 2010, 05:01 AM
Sjoe, tannie... Moet ek nou 'n sneus doekie hier in die koffie winkel gruip. Dankie vir die een. Het dit vandag regtig nodig gehad.

protea
Dec 3rd 2010, 01:04 PM
Wonderlik! As ons nuusberigte gevul was met sulke goeie nuus , sou ek ook weer nuus luister! Ons aanbid voorwaar die enigste ware God!

Philip dT
Dec 3rd 2010, 01:30 PM
Wow! Soms wil mens net "wow" sę, maar Bibleforums laat jou nie toe nie.

Die Filadelfieer
Dec 4th 2010, 08:09 PM
Dankie Ta-An ! >>>>>>>>>>>>>>>>>

Merweda
Dec 8th 2010, 08:55 PM
Haai Julle
Ek wil net `n kort getuienis gee wat vandag met my gebeur het en hoe wonderlik ons Abba Vader is, wat twee mense wat 50km uitmekaar bly om die selfde woorde te bevestig. Ek was by ons afsluiting van die vroue biduur my een van ons lede se kinders op `n plaas by Calitzdorp en ek het die Woord daar bedien. Ek het gelees uit Luk 2:8-20 " Die Herders van Bethlehem" Die Kerkie wat daar gebou is, is deur boere wat in die omgewing woon, voorsien van al die boumateriaal ens. en was dit op `n dorsvloer gebou soos die HERE aan hulle gewys het, maar terug by vers 12 van Luk 2, waar staan" ...julle sal `n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is en wat in `n krip lę. Ek het so `n bietjie rondom dit uitgebrei en gesę dat JESUS ons so toe vou in Sy hande ens. Na die tyd het Jaco, die plaas eienaar gesę dat dis wonderlik om te weet dat JESUS "hierdie Kerkie" kom toe vou het en dat dit nou vanaf sal groei en sterker word.
Vanmiddag het ek by `n ouetehuis bedien en presies dieselfde stuk gelees, met die klem op vers 12. `n Oom het na die diens opgestaan en gesę nou verstaan hy, dat JESUS toegevou was en binne Sy hart kom bly het sodat hy kon groei en sterker word, amen. :saint: JP

Ta-An
Dec 9th 2010, 11:51 AM
Merweda, Jesus het vir my in Sy BLOED kom toe-vou :pp

Tonton
Dec 16th 2010, 09:54 AM
Is dit noe wonderlik hoe Vader 'n volle boodskap met een woord kan praat nie?

Anton

Tonton
Dec 16th 2010, 09:55 AM
Dankie, Anneke vir die boodskap van Lewe.

Dit was heerlik om weer 'n traantjie te stort!

Anton