PDA

View Full Version : Weet jy dat jy weet...

Ta-An
Dec 7th 2010, 03:24 PM
.... dat jy waaragtig weet ....dalk met ondervinding, dat daar krag is in die Bloed van Jesus...??:hmm:

Hierdie poll wys nie name nie, so pos jou hart.... jy hoef nie te deel nie, maar as jy wil , is jy welkom om te deel :) :hug:

mari
Dec 8th 2010, 07:23 AM
Lewenskrag
Verlossingskrag
Vergewingskrag
Skeppingskrag
Genesingskrag
Bevrydingskrag
Voorsieningskrag

ATOOMKRAG !

Philip dT
Dec 8th 2010, 08:09 AM
.... dat jy waaragtig weet ....dalk met ondervinding, dat daar krag is in die Bloed van Jesus...??:hmm:

Hierdie poll wys nie name nie, so pos jou hart.... jy hoef nie te deel nie, maar as jy wil , is jy welkom om te deel :) :hug:

Hey, praat jy dan nou! Daar is krag, krag, wonderbare krag...

CFJ
Dec 8th 2010, 09:21 AM
Die eerste keer sal seker altyd uitstaan, as mens Jesus se naam in benoudheid en verlorenheid uitroep en jy daarna nooit weer dieselfde is nie. Geen mens het iemand anders nodig, om te weet, dat jy weet, Jesus lewe nie! God sorg dat ons hierdie sekerheid het, wanneer Sy Gees saam met ons gees getuig (Rom 8:16; 1Joh 4:13), dat ons nuwe skepsels is en nou kinders van God is (Joh 1:12-13). Dis persoonlik, dis kragtig en vas en dis 'n oomblik wat niemand kan mis, as jy Jesus persoonlik ontmoet nie...

Ta-An
Dec 8th 2010, 10:53 AM
Hey, praat jy dan nou! Daar is krag, krag, wonderbare krag...

Ja, Philip, maar het jy dit al self ondervind, :hmm: Het jy 'n persoonlike ervaring daarvan.... nie net geloof nie :)

Ta-An
Dec 8th 2010, 10:55 AM
Lewenskrag
Verlossingskrag
Vergewingskrag
Skeppingskrag
Genesingskrag
Bevrydingskrag
Voorsieningskrag

ATOOMKRAG !

mari, is dit kop kennis (geloof), of ondervindings/ervarings kennis :hmm:

Ta-An
Dec 8th 2010, 10:56 AM
Die eerste keer sal seker altyd uitstaan, as mens Jesus se naam in benoudheid en verlorenheid uitroep en jy daarna nooit weer dieselfde is nie. Geen mens het iemand anders nodig, om te weet, dat jy weet, Jesus lewe nie! God sorg dat ons hierdie sekerheid het, wanneer Sy Gees saam met ons gees getuig (Rom 8:16; 1Joh 4:13), dat ons nuwe skepsels is en nou kinders van God is (Joh 1:12-13). Dis persoonlik, dis kragtig en vas en dis 'n oomblik wat niemand kan mis, as jy Jesus persoonlik ontmoet nie...

Ferdi,,,,, nie Naam nie...Bloed...

CFJ
Dec 8th 2010, 12:30 PM
Lyk my ons kan nie een lees nie... :lol:

Ek sien nou wat jy bedoel Anneke. Alhoewel ek glo dat Jesus redding gee oor Sy bloed wat vir ons gestort is, verwys jy seker meer spesifiek na 'n direkte verwysing oor die krag van Sy bloed. By wedergeboorte, glo ek, is mense miskien veel meer bewus van hulle eie verlore toestand, maar by iets soos uitdrywing van demone, is die krag van Jesus se bloed onvermydelik deel van wat daar gebeur. Enige iemand wat al daarmee te doen gehad het, sal nie anders kan getuig nie.

Philip dT
Dec 8th 2010, 02:53 PM
Ja, Philip, maar het jy dit al self ondervind, :hmm: Het jy 'n persoonlike ervaring daarvan.... nie net geloof nie :)

Verseker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!
(ek sou net een ! geplaas het, maar toe sÍ Lighuis ek moet 15 karakters plaas)

Ta-An
Dec 9th 2010, 06:13 AM
Verseker!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!
Hallelujah! !

mari
Dec 9th 2010, 09:54 AM
mari, is dit kop kennis (geloof), of ondervindings/ervarings kennis :hmm:

Ta-An ......... ekke is mos al vele male as "pragmaties" gelabel ...........

dis PERSOONLIKE ondervinding - myself en getuie van ander se ervarings ..........

Lewenskrag - elke dag, elke minuut, elke sekonde
Verlossingskrag - met eie Wedergeboorte, en met wedergeboortes van soveel ander
- en steeds in lewensgevaalike omstandighede ( soos met 'n quad amper teen 'n krans af ! ) ...
Vergewingskrag - aanvanklik en nog daagliks ..... om vergifnis te ontvang .... en die bevryding van vergifnis oorgee .......
Skeppingskrag - Hy verander blinde geloof in werklikhede ...
Genesingskrag - hier tik ekke met 'n arm wat verlam moet wees !?!.....
Bevrydingskrag - in aanvalle van die ou stupid vyand ...... en as jou eie kop op loop sit .....
Voorsieningskrag - resessie ...... watse resessie ???? ....

ATOOMKRAG ! - te veel en te fantasties om enigsins in woorde te probeer beskryf !!!

Ta-An
Dec 9th 2010, 10:59 AM

Wonderlik mari :pp