PDA

View Full Version : Toebroodjie vulsels



Ta-An
Jan 30th 2011, 05:07 PM
Ek het heerlike Low GI Seedloaf raakgeloop,

Het julle al gerasperde rou wortel met vars kruisement as toebroodjie vulsel geŽet??

Wat van "losblaar kool" (Chaumoelier) en Tahini as vulsel??

protea
Jan 31st 2011, 01:02 PM
Nee dogter, SO swak is my oge darem nog nie.......

Ta-An
Jan 31st 2011, 04:16 PM
Dit is waardig 'n probeerslag :yes: :D


Wat eet jy op jou toebroodjies?

protea
Feb 2nd 2011, 05:27 PM
Ek eet feitlik nooit brood nie a.g.v. n gluten intoleransie... Een keer se oortree sal nou nie doodsake wees nie, maar ek glo jy is wat jy eet. Maar as ek ons teetjies drink, kan ek n bietjie meer oortree sonder die nare nagevolge!