PDA

View Full Version : Benodig raad Hoe skryf mens op klein koekies??



Ta-An
Feb 7th 2011, 04:46 PM
Ek wil klein koekies bak en gladde versiersel oorsit, en dan daarop skryf.... sal koekkleursel werk? :hmm:

trudie
Feb 8th 2011, 01:02 PM
probeer eers op bietjie versiersel eenkant en skryf met iets fyn soos tandestokkie of iets.

mari
Feb 8th 2011, 02:35 PM
Ta-An is in 'n kreatiewe mood ! ..... ;) .....

Mens kry deesdae sulke cute ( maar duur ) buise voorbereide versiersel vir skryf ...... kyk maar by die bak afdeling van groter kettingwinkels ....

http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcTCNebOUJF89YL0k2EFMwqn36OSY3gYx tES33kDas9rWZra7y6t

Ta-An
Feb 8th 2011, 06:35 PM
mari, hoe dun skryf dit... ek moet nog eers resep soek vi icing wat hard word soos op "iced-zoo" koekies :D

trudie
Feb 9th 2011, 06:50 AM
Jy kan net die versier suiker met warm water meng en dan vorm dit so 'n harderige versiersel as jy dit oor koek gooi,maar met die hitte weet ek nie hoe lank hou dit nie.Jy kan ook rolbare versiersel koop by 'n supermark of sommige stokperdjie winkel.Hoop jy kom reg.