PDA

View Full Version : Genesis skepping en groen mannetjies



Die Filadelfieer
Mar 10th 2011, 07:41 AM
Hierdie storie duik so nou en dan op in een of ander vorm. Ek het self Erich von Dšniken se boeke gelees en inderdaad is daar antieke vondse wat glad nie sin maak nie ( 'n interesante studie !) maar die logiese spronge en uitkomste wat hier bespreek word bly maar net te dik vir 'n daalder ........ of is ek net te krities ?

Lees maar self : (http://www.news24.com/SciTech/News/Human-genesis-is-alien-SA-author-20110309)


A South African author has slammed mainstream scientists as cowards and insisted that the origins of humans lie in the stars.

"There is no doubt in my mind that life on Earth is directly linked to the extraterrestrial. Mainstream scientists are cowards; they hide behind their academic status and base their theories on very little scientific support," Michael Tellinger told News24..................

Son of the South
Mar 10th 2011, 08:13 AM
Hmmm, duidelik met die maan gepla, ja. Ek haal 'n kort stukkie aan uit 'n Engelse bron:
The first 11 chapters of Genesis are written as literal history, not as poetry. “There are 64 geographical terms, 88 personal names, 48 generic names and at least 21 identifiable cultural items (such as gold, bdellium, onyx, brass, iron, gopher wood, bitumen, mortar brick, stone, harp, pipe, cities, towers) in those opening chapters. The significance of this list may be seen by comparing it, for example, with ‘the paucity of references in the Koran. The single tenth chapter of Genesis has five times more geographical data of importance than the whole of the Koran.’ Every one of these items presents us with the possibility of establishing the reliability of the author. The content runs head on into a description of the real world rather than recounting events belonging to another world or level of reality” (Walter Keiser, Jr., “the Literary Form of Genesis 1-11”, New Perspectives on the Old Testament, ed. By J. Barton Payne, 1970, p. 59).

Genesis is cited as history by Jesus. In Luke 17:26-32, for example, Jesus mentions Noah, the Ark, the Flood, the destruction of Sodom by fire, and Lot’s wife. Elsewhere Jesus mentions the Creation (Mk. 13:19), Adam and Eve (Mat. 19:4-6; Mk. 10:6-7), Cain and Abel (Mat. 23:35; Lk. 11:50-51), and Abraham (John 8:39-40). Christ always treats Genesis as history.So, die mense in die eerste hoofstukke van Genesis het die tegnologie gehad om metale te ontgin en het nog 'n klomp ander 'slim' dinge gedoen. Waarom aanvaar ons dat die mense 'dom' was, het ons tog ietsie van die evolusie teorie gekoop? Ek dink die mense was groter, sterker en slimmer as ons...

RR van Wyk
Mar 15th 2011, 05:49 AM
Daar is so iets soos "extra terrestrial" wesens, die mense se persepsie van die dinge is net verkeerd. Genesis en die boek van Henog leer ons baie van hierdie wesens. Groot rede hoekom die aarde verwoes was deur 'n vloed.

Baie van hierdie mense se feite is egter ongegrond, soos die versteekte planeet waar hierdie sogenaamde goed skuil. Hierdie wesens is al op aarde vandat hulle uit die hemel gewerp was of toe hulle "watchers" oor die skepping was en oor die lyn getrap het.

Wat ek nou gesÍ het is seker net so kontroversieel maar ten minste het ek dit nie uit my duim gesuig nie.

Johnny
Mar 15th 2011, 09:39 AM
Aan evoluste en nie-gelowiges wat sterf se ek eenvoudig:

"Go and meet your Maker"

Johnny
Mar 15th 2011, 09:54 AM
Daar is so iets soos "extra terrestrial" wesens, die mense se persepsie van die dinge is net verkeerd. Genesis en die boek van Henog leer ons baie van hierdie wesens. Groot rede hoekom die aarde verwoes was deur 'n vloed.

Baie van hierdie mense se feite is egter ongegrond, soos die versteekte planeet waar hierdie sogenaamde goed skuil. Hierdie wesens is al op aarde vandat hulle uit die hemel gewerp was of toe hulle "watchers" oor die skepping was en oor die lyn getrap het.

Wat ek nou gesÍ het is seker net so kontroversieel maar ten minste het ek dit nie uit my duim gesuig nie.

Prepare ye the way—the aliens are coming!

Popular fantasy becomes cultural ‘fact’
http://creation.com/images/fp_articles/2011/7800glowing-halo-lge.jpg
Recently there has been an accelerated ‘wave’ of UFO hysteria sweeping the globe, and many supporters have contacted us asking for comments. Later in this article, the recent claims are highlighted and addressed. Because we have written much in recent years about the growing popularity of what is commonly called the UFO phenomenon (http://creation.com/ufo-phenomenon-growing), this article will only briefly touch on what underpins this cultural phenomenon. Many of our original arguments (http://creation.com/ufos-and-aliensis-there-something-going-on) and explanations are still relevant to these new speculative claims that appear in the media. This article provides many links to relevant articles already on creation.com (http://creation.com/), and we recommend spending time reading and researching these links and articles before commenting on this one (particularly before writing in, per the feedback rules of this site (http://creation.com/other-question-comment)).

http://creation.com/aliens-are-coming
</H1>

Willem
Mar 23rd 2011, 10:48 PM
Hierdie storie duik so nou en dan op in een of ander vorm. Ek het self Erich von Dšniken se boeke gelees en inderdaad is daar antieke vondse wat glad nie sin maak nie ( 'n interesante studie !)
Lees maar self : (http://www.news24.com/SciTech/News/Human-genesis-is-alien-SA-author-20110309)

Se die Bybel nie iewers alles wat is was reeds gewees nie ? dis nou die batterye ens wat Daniken na verwys..... die Woord waarlik Lig vir ons voete...

Johnny
Mar 24th 2011, 06:00 AM
Se die Bybel nie iewers alles wat is was reeds gewees nie ? dis nou die batterye ens wat Daniken na verwys..... die Woord waarlik Lig vir ons voete...

Ek dink dat die mense voor die sondvloed BAIE slimmer was as vandag se mense. Noag hulle moes na die sondvloed weer op primatiewe manier 'n bestaan maak, vuur aansteek. Alles het weer van voor begin.