PDA

View Full Version : Inligting Moslem Christene



Ta-An
Mar 12th 2011, 06:22 PM
Ek aanbid by 'n Engelse Kerk... en is nogals verbaas oor die groei van die aantal IndiŽrs (Moslems) wat tot geloof in Jesus Christus kom.

Vier huise van my af is juis 'n groot IndiŽr fees besig om plaas te vind... met groot lawaai :o

Johnny
Mar 15th 2011, 07:54 AM
Ek aanbid by 'n Engelse Kerk... en is nogals verbaas oor die groei van die aantal IndiŽrs (Moslems) wat tot geloof in Jesus Christus kom.

Vier huise van my af is juis 'n groot IndiŽr fees besig om plaas te vind... met groot lawaai :o

Dit klink "snaaks" om ander kulture as christinne te sien. Wanneer Israel die Moslem lande rondom hulle gaan uitwis gedurende die Psalm 83 oorlog gaan 'n BAIE GROOT gedeelte van die Moslem wereld die God van die Bybel aanvaar.