PDA

View Full Version : Soetkoekies versus Gemmerkoekies



Ta-An
Mar 12th 2011, 07:26 PM
My soetkoekie resp gebruik 7 koppies meelbkom, en so ook die gemmerkeokie resep.
Maar ek kry dubbel eind volume met die Gemmer koekies as met die outydse soetkoekies.... :hmm:

Kan die verskil in rysmiddels so groot wees :o

mari
Aug 2nd 2011, 11:13 AM
Dis alles in die rys, yip

... interessant is ook dat die soetkoekies jouse heupe dubbel soveel lat rys as die gemmerkoekies .....

:dunno:

Ta-An
Aug 2nd 2011, 11:58 AM
Dis alles in die rys, yip

... interessant is ook dat die soetkoekies jouse heupe dubbel soveel lat rys as die gemmerkoekies .....

:dunno:
Oooo floute :lol: :lol: