PDA

View Full Version : Kies wie jy wil dien!



Johnny
Apr 21st 2011, 06:13 AM
Dit is Paasnaweek. Dit gaan nie oor of dit nou die regte datum is of nie, maar die prys wat vir ons betaal is.

Om die Here te dien.

Josua.24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oe om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: of die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, of die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.

As kinders van die Here, moet ons daarna strewe om te leef na die model, wat Jesus vir ons gestel het. Jesus het gekom na hierdie aarde as n dienskneg en nie n Koning nie. Om vir andere van diens te wees, is n manier om te groei in die gestalte van Jesus.

Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as n losprys vir baie (Markus 10:45).

Markus 10:45 Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as n losprys vir baie.

Jesus het ons so lief gehad, dat Hy sy lewe vir ons gegee het, daarom verwag ons Vader van ons, om ons medemens met liefde te dien.
Sommige mense help met Sondagskool, andere help met welsynswerk, maar in werklikheid verwag Hy van ons, om daagliks Sy liefde uit te straal, na n verloregaande wereld. Om die Here te dien, beteken om aan te tree vir diens aan ons medemens. Dit begin egter by, Ek en my huis, ons sal die Here dien.

Gebed: Vader, help my asseblief om, terwyl ons U dien, om ook van diens te wees vir die mense rondom ons, in Jesus naam. Amen.

Ta-An
Apr 21st 2011, 06:21 AM
Ek kan nie anders as om te dink oor die gedagte wat ek per e-pos ontvange het nie....: "Here maak my 'n 'houspyp' waardeur Lewende-Water vloei"

Mag ons lewens spreek tot die om ons wat sal sien dat ons 'n Lewende God dien!!

Johnny
Apr 21st 2011, 06:29 AM
Ek kan nie anderts as om te dink oor die gedagte wat ek per e-pos ontvange het nie....: "Here maak my 'n 'houspyp' waardeur Lewende-Water vloei"

Mag ons lewens spreek tot die om ons wat sal sien dat ons 'n Lewende God dien!!

Hi Ta_An.....het nounet die e-pos onvang van 'n Messiaanse bediening in Israel. Ja.....daar is BAIE Jode wat Jesus aanvaar het, al dink BAIE mense dat hulle ALMAL Jesus verwerp het.


Worthy News Brief - April 19, 2011
Johnny, pass over!

Matthew 6:14-15 For if ye forgive men their trespasses, your heavenly Father will also forgive you: But if ye forgive not men their trespasses, neither will your Father forgive your trespasses.

Last evening began the holiday of Pesach (Passover), the day we remember God's merciful redemption of the Jewish people from Egypt. When the final plague struck Pharoh and the Egyptians in Exodus, those who were spared were were the ones who applied blood to their doorposts as God warned. Interestingly, the blood that God required them to apply then was the blood of a spotless, unblemished lamb.

As believers in Messiah, we are blessed to have the blood of Jesus, our Passover Lamb, applied upon the doorposts of our hearts. The judgment we deserve has passed over us! And thankfully we can celebrate His redemption in our lives as well this season.

While this is a special time to celebrate God's passing over our sins, there is one thing we sometimes overlook. Not only should we remember the Lord's passing over our sins, but equally important is our obedience in passing over others' sins. Forgive our trespasses as we forgive those who trespass against us. This is the way Jesus taught us to pray, is it not? Today we have the opportunity to make this prayer a reality in our lives.

Has someone offended you? Committed a sin against you? It happens, and unfortunately, it will probably happen again, as we live in a world full of sin. But we need to pass over those offenses just as God has passed over ours.

Johnny, Passover is the season to give our hurts to the Lord. Let's allow Him to heal and free us, and those we've hurt and who've hurt us. We have been forgiven many offenses by the innocent blood of our Messiah. How much more should we forgive?

Your family in the Lord with much agape love,

George, Rivka, Elianna & Obadiah

We've REVAMPED our tour of ISRAEL. Check out the new dates and be sure to reserve your space today! Visit Worthy Tours!