PDA

View Full Version : Fleesy fabric projekte



Ta-An
Apr 28th 2011, 01:57 PM
Wat maak jy die winter wat oulik en vinnig is met ""fleesy fabric" dis nou sommer net sweetpak materiaal :)

trudie
Apr 28th 2011, 02:22 PM
Nee wat,jou trein ry te vinnig vir my.Ek sukkel om al die goed wat ek wil brei klaar te kry.Ek het baie lank laas iets met die masjien gemaak.