PDA

View Full Version : Bespreking Johannes Coetsee



Ta-An
May 22nd 2011, 06:57 PM
Hoeveel Afrikaners dink julle het die ou se teachings aangehang ?? :hmm:

Die Filadelfieer
May 23rd 2011, 06:40 AM
Ek sal ook graag 'n getal wou gehad het, maar ek vermoed dit gaan baie moeilik wees om dit te bepaal.

Kan ons bietjie gesels hieroor ? Wat is bereik met die debakel ? Het daar wel mense na God gedraai wat Sondag weer "ontkeer" het ? Is daar 'n bespotting van Christenskap, die Bybel en die Wederkoms gemaak ? Wat het gebeur na die 1994 profesie met dieselfde onderwerp, vanaf dieselfde groep mense, maw is daar enige iemand tot verantwoording geroep hiervoor ?

Die Filadelfieer
May 23rd 2011, 06:54 AM
Ds Riekert Botha s in 'n artikel in vandag se Beeld (http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Voorspellers-skuld-mense-verduideliking-20110523) met die opskrif : "Voorspellers skuld mense 'n verduideliking " :


Dit is nie n nuwe ding nie, maar kom al sedert die tweede eeu n Christus voor. Die probleem hiermee is dit gee die skeptici en spotters net meer skietgoed om God af te maak en sy Woord te diskrediteer soos nou in koerante en algemene gesprekke gebeur.

Johnny
Jun 13th 2011, 01:03 PM
Ek wil probeer verduidelik hoe ons verstaan wanneer die wegraping gaan plaas vind op die volgende draad en of ons kan weet?

http://bibleforums.org/showthread.php/227795-Wanneer-vind-die-Wegraping-plaas