PDA

View Full Version : Bespreking Wie was Ester??



Ta-An
May 29th 2011, 04:44 PM
Kom ons kyk bietjie saam na Koningin Ester.
Wie was sy eintlik?
Wat was haar Hebreeuse naam?
Wat sien ons as ons terug tree an sien wat hierdie storie eintlik vir ons vertel??

Ta-An
May 31st 2011, 08:00 AM
Ester was 'n jong Hebreeuse meisie uit die stam van Benjamin.
Haar Hebreeuse naam was Hadassah, wat "myrtle" beteken, 'n meerjarige groen blaar plant wat pers blommetjies dra.... en dit word gebruik om parfuum mee te maak. Sy het later bekend geword as "satarah" 'n Persaiese naam wat "Ster" beteken.

Hadassah, deur haar oom Mordegai groot gemaak, hy het in Koning Ahasvéros se paleis gewerk.
Nadat Ahasvéros van Vasti geskei is.... oor redes wat basies neerkom daarop dat hy te dronk was van wyn om 'n ordentlike besluit te neem, word ester na 'n lang voorbereiding koningin.

Ta-An
May 31st 2011, 08:01 AM
Voorbereiding van 'n koningin:

...word vervolg