PDA

View Full Version : Gelukkige Vadersdag....



Johnny
Jun 19th 2011, 06:54 AM
Aan al my Lighuis boeties....gelukkige Vadersdag. Elzane sing vanoggend in die kerk "My Pa is die Koning".....en dit het betrekking op ons Hemelse Vader, maar in Openbaring maak Hy ons ook Priesters en Konings hier op aarde. Elzane se vanoggend vir my ek is ook haar koning hier op aarde. Geniet die dag.

Openbaring 1:5 ".........Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
Openbaring 1:6 en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen."

Ta-An
Jun 19th 2011, 08:46 PM
Gelukkige Vadersdag aan al die Adams :)