PDA

View Full Version : Vrou het hulp nodig.



Philip dT
Jun 28th 2011, 07:40 AM
This is an enquiry e-mail via http://www.truthexposed.co.za (http://www.truthexposed.co.za/) from:
** verwyder **
dag dr.. my sister woon in die kaap, maar is nou hier by my op roodepoort....sy is 46 j oud...,maar betrokke met n klomp lesbiese vrouens, die ergste is dat sy verloof is aan n man in die kaap wat baie vir haar omgee, maar haar kop is nog by die vrouens ook.. en dan vergryp sy haar nog ook in die bottel...kan u help? ek dink die vrou het bevryding nodig dankie

** verwyder **