PDA

View Full Version : 'n Land sonder boere.



Die Filadelfieer
Jul 13th 2011, 01:14 PM
Hoe lyk 'n land sonder landbouers ? ( Of kom alles wat ons eet van Pick 'n Pay af ? )







http://www.theworld.org/wp-content/uploads/Somalia-Drought-header-620x300.jpg

http://bajansunonline.com/wp-content/themes/premiumnews/thumb.php?src=wp-content/uploads/2011/04/Somaliadroughtleavesoneinfourchildrenhungry-UN.jpg&w=549&h=313&zc=1&q=90

http://media.thestar.topscms.com/images/03/94/62ef7fe84e3dbd1c2a3f814c0211.jpeg



http://www.tehrantimes.com/News/11037/03_SOMALIA3.jpg


http://www.iol.co.za/polopoly_fs/iol-pic-july13-somalia-drought-1.1097873!/image/1529244970.jpg_gen/derivatives/box_300/1529244970.jpg

Son of the South
Jul 13th 2011, 02:03 PM
Sjoe Fila, dit is harde realiteite. Het die bron dalk genoem waar hierdie fotos geneem is?

Die Filadelfieer
Jul 14th 2011, 05:45 AM
SoS, dit is soos dit op die oomblik in Somalia lyk. Hulle ondergaan 'n erge droogte, en tesame met die feit dat daar nie groot landbouers is wat die water en grond kan bestuur nie, gaan slaap een uit elke vier kinders vanaand sonder kos, en staan more met 'n le magie op.

RR van Wyk
Jul 14th 2011, 06:58 AM
Kan ons hierdie foto's vir malema en sy makkers aanstuur? Sal seker geen indruk maak nie..

Son of the South
Jul 14th 2011, 12:40 PM
SoS, dit is soos dit op die oomblik in Somalia lyk. Hulle ondergaan 'n erge droogte, en tesame met die feit dat daar nie groot landbouers is wat die water en grond kan bestuur nie, gaan slaap een uit elke vier kinders vanaand sonder kos, en staan more met 'n le magie op.Ons lees net die ander dag hierdie gedeelte in Jesaja:
Die Here gee julle wel brood van benoudheid en water van bedruktheid, maar jou leraars sal hulle nie langer verberg nie—maar jou o sal jou leraars sien; en jou ore sal ‘n woord agter jou hoor wat s: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan. En julle sal verontreinig die oortreksel van jou gesnede beelde van silwer en die beslag van jou gegote beeld van goud; jy sal dit weggooi soos iets wat besoedel is. Weg daarmee! sal jy daarvan s. Dan sal Hy ren gee vir die saad waarmee jy die grond besaai, en broodkoring wat die grond voortbring, en dit sal smaaklik en voedsaam wees; jou vee sal in di dag wei op ‘n uitgestrekte weiveld; en die osse en die esels wat die grond bewerk, sal voer met sout eet, wat uitgewan is met skop en gaffel; en op elke ho berg en op elke verhewe heuwel sal strome wees, waterlope, op die dag van die groot slagting as die torings val.
(Isa 30:20-25)As 'n mens sien hoe Goddeloos die ou wereld is en dat mense hulle nie na Hom wil bekeer nie, dan wt 'n mens waarom daar soveel hongersnode voorspel word. En dan dank jy hom vir j daaglikse brood met opregte dankbaarheid, want dit is net genade.

Die Filadelfieer
Jul 15th 2011, 05:36 AM
Ons lees net die ander dag hierdie gedeelte in Jesaja: As 'n mens sien hoe Goddeloos die ou wereld is en dat mense hulle nie na Hom wil bekeer nie, dan wt 'n mens waarom daar soveel hongersnode voorspel word. En dan dank jy hom vir j daaglikse brood met opregte dankbaarheid, want dit is net genade.

Nou ja ons ou landjie, tesame met die res van die wreld, vaar seker nie veel beter op die Christenfront nie, maar interesant saam met jou teksaanhaling om in gedagte te hou dat Somalia amper uitsluitlik 'n moslem-land is ................ dus baie moeiliker vir hulle om van die afgode ontslae te raak.

Son of the South
Jul 15th 2011, 10:12 AM
Ek het net anderdag genoem van die boek wat ek gelees het Mosques & Miracles (http://www.amazon.com/Mosques-Miracles-revealing-Islam-Grace/dp/0957790554): Revealing Islam and God's Grace van Stuart Robinson. Wanneer ons vir hierdie mense bid moet ons tog nie uit die oog verloor dat dit in die eerste plek 'n geestelike stryd is nie.

In die boek word daar wonderlike getuienisse gegee waar God Homself aan Moslems openbaar op die wonderbaarlikste wyse.