PDA

View Full Version : Om God se stem te hoor....



Ta-An
Aug 2nd 2011, 06:56 AM
Daar is verskeie mense in die Bybel wie God se stem gehoor het...

Ek dink aan
Adam (en) Eva
Moses...... het sy skoene moes uittrek
Joshua..... het sy skoene moes uittrek
Sameul..... moes die stem van die Here leer ken

Saulus......moes die stem van die Here leer ken
Ananias .......dissipel van Damaskus, het die stem van die Here geken
Filippus........ gereageer op die stem van die Heilige Gees

Wie anders lees ons van in die Bybel wat die stem van die Here gehoor/geken het ?? :hmm: