PDA

View Full Version : God het NEE gese......



Johnny
Aug 5th 2011, 07:39 AM
God Said NO!!

I asked God to take away my habit.

God said, No.

It is not for me to take away,
But for you to give it up..I asked God to make my handicapped child whole.

God said, No..

His spirit is whole, his body is only temporary. I asked God to grant me patience.
God said, No.

Patience is a byproduct of tribulations;
It isn't granted, it is learned.

I asked God to give me happiness.
God said, No.

I give you blessings;
Happiness is up to you.

I asked God to spare me pain.

God said, No.

Suffering draws you apart from
Worldly cares
And brings you closer to me.I asked God to make my spirit grow.

God said, No.

You must grow on your own,
But I will prune you to make you fruitful.

I asked God for all things that I might enjoy life.

God said, No.

I will give you life,
So that you may enjoy all things. I asked God to help me LOVE others, as much as He loves me.
God said.... Ahhhh,

Finally you have the idea.

THIS DAY IS YOURS DON'T THROW IT AWAY

May God Bless You,

'To the world you might be one person,
But to one person you just might be the world'

'May the Lord Bless you and keep you,
May the Lord make his face shine upon you,
And give you Peace......Forever'

'Good friends are like stars...
You don't always see them, but you know they are always there.

CFJ
Aug 5th 2011, 10:46 AM
Dis nou werklik 'n mooi uitgewerkte stukkie goud hierdie! Ek kan net dink hoe daai goud sal blink as dit in Afrikaans was... :cool:

mari
Aug 7th 2011, 05:20 PM
Johny .... dis kosbaar ..... veral vir ons ouers met anderse kinders ......

Hier is 'n afrikaanse weergawe :

God antwoord : Nee

Ek het gebid : Vader, neem weg my slegte gewoonte
God antwoord : Nee, dit is nie vir My om dit te neem nie, maar vir jou om dit op te gee...

Ek het gebid: God, laat my gees groei
God antwoord : Nee, jy moet self groei, maar Ek sal jou snoei om jou vrugbaar te maak ...

Ek het gebid: God, gee my geduld
God antwoord : Nee, geduld is 'n produk van beproewing, dit word nie uitgegee nie, maar aangeleer

Ek het gebid: God, gee my geluk
God antwoord : Nee, Ek gee jou seeninge, jou geluk is in jou hande...

Ek het gebid: God, bewaar my van pyn
God antwoord : Nee, swaarkry neem jou fokus weg van wereldse bekommernis, en rig jou oe op my...


Ek het gebid : God, maak my gestremde kind heel
God antwoord : Nee, sy gees is heel, sy liggaam is tydelik

Ek het gebid: God, gee my alles om die lewe te geniet
God antwoord : Nee, Ek gee jou Lewe, sodat jy alles kan geniet...

Ek het gebid: God, help my om ander lief te he soos U hulle lief het
God antwoord : Ahhh .... uiteindelik verstaan jy ....

Vandag is vir jou, moet dit nie weggooi nie
Mag die Here jou seen

CFJ
Aug 7th 2011, 07:58 PM
Goed gestel en nou het die stukkie goud kleur Mari!