PDA

View Full Version : Benodig raad Watter poort is vir die Christene??



Ta-An
Aug 10th 2011, 05:34 PM
Openb 21:12 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=66&CHAP=21&SEARCH=jesus king lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=12) En dit het 'n groot En hoŽ muur met twaalf poorte gehad, En by die poorte twaalf Engele, En name daarop geskrywe, naamlik diť van die twaalf stamme van die kinders van Israel.
13 Aan die oostekant was daar drie poorte, aan die noordekant drie poorte, aan die suidekant drie poorte, aan die westekant drie poorte.

14 En die muur van die stad het twaalf fondamente gehad, en daarop was die name van die twaalf apostels van die Lam.

Die Nuwe Jerusalem: Watter poort is vir die Christene??
Ek verstaan wel dat die fondamente "Apostels" die Christene beteken.... is ek reg :hmm:

Johnny
Aug 11th 2011, 05:32 AM
As ons ander Skrifte lees:

Openbaring 21:25 En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie;

en

Openabring 22:14 Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hÍ op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.

Hierdie laaste Skrif se dat "....deur die poorte....." van die stad, menende dat ons seker deur enige van die 12 poorte kan ingaan wat hier word verwys na 'n meervoud?