PDA

View Full Version : Die media en Israel.



protea
Aug 28th 2011, 12:36 PM
Ek lees gereeld op ander skakels na nuusgebeure in die wereld en die laaste tyd veral nuus aangaande Israel en sy (tot nog toe n gebrek aan )reaksie op aanvalle van die Palestyne. Maar bitter min van daardie nuus verskyn op jou groot media se voorblaaie of nuusberigte. Maar nuus oor die stand van sake in Libie word tot in die fynste besonderhede aan jou opgedis. Maar van die aanvalle van die vyand op Israel hoor jy feitlik nie. En dit gaan ROF! in Israel. Word die nuus oor Israel 'doodgeswyg' om die aandag eerder op Libie gevestig te probeer hou? Wat is hulle motief hiervoor? Maar as Israel sou reageer op die aanvalle, DAN is dit hoofnuus. Wat is hier aan die gang?

trudie
Aug 28th 2011, 03:52 PM
Ek stem saam met jou dat baie gebeure in Israel word dood geswyg.Wat wel die nuus haal as Israel "dit durf waag om sy mense te beskerm".

RR van Wyk
Aug 29th 2011, 05:09 AM
Is dit nie maar hoe dit oral reg om die wÍreld is nie? Daar is ontsettend baie goed wat daar buite gebeur waarvan ons nie eens bewus is nie. Dit is asof die media baie selektief is met wat die mense mag weet.

Byvoorbeeld... wat is die stand van sake in Zimbabwe op die oomblik? Lyk maar taamlik stil daardie kant, alhoewel ek seker is dinge is nog 'n groot gemors..(behalwe as almal van hulle nou hier bly)

Die grootste hongersnood in 'n hele paar jaar is in somalie op die oomblik met duisende wat weer van honger sterf. Maar dit lyk nie asof dit sulke groot nuus is nie.
Daar is nog honderde goed om op te noem.

Wat egter ook groot nuus is wat mens nie elke dag hoor nie, spesefiek in verband met Israel, is dat die omliggende bevolkingsgroeppe om Israel al meer anti-Israel word. Partykeer so blatant en so openlik rasisties. Eienaardig dat, soos julle sÍ, min mense enigiets daaroor sÍ.

Ek het ook agtergekom dat jodehaat veral na plekke so ver soos Noorwee versprei. Ek dink die grootste probleem wat Israel het op die oomblik is hoe die konflik vir die buitewÍreld lyk tussen Israel en PalestiniŽ. Vir baie is Israel die agressor, en baie glo om Israel uit te wis sal vrede bring.

En dit is maar taamlik tipies. Ons as landjie 'n goeie voorbeeld. Wat die wÍreld se persepsie was en steeds is oor Suid-Afrika, en wat dit werklik is, is twee verskillende dinge..

protea
Aug 29th 2011, 12:21 PM
RR, jy noem interressante feite. Wat mens ook nie uit die oog moet verloor nie , is die feit: Aan wie behoort die groot koerant en media maatskappye? Is dit nie maar die Iluminati, Vrymesselaars en kie nie? En hulle veto net eenvoudig berigte wat nie hulle saak bevoordeel nie. Is dit so eenvoudig soos dit? M.a.w. hulle en hulle mense sal nooit as die 'crooks' in die verhaal uitgebeeld word nie. En so word die wereld se inligting gemanipuleer voordat dit versprei word....

Philip dT
Aug 30th 2011, 09:14 AM
RR, jy noem interressante feite. Wat mens ook nie uit die oog moet verloor nie , is die feit: Aan wie behoort die groot koerant en media maatskappye? Is dit nie maar die Iluminati, Vrymesselaars en kie nie?

Aan Jode ;);););););););););););););)

RR van Wyk
Aug 30th 2011, 10:15 AM
Aan Jode ;);););););););););););););)

:lol: Ja ek het ook al daardie een gehoor.

Philip dT
Aug 30th 2011, 12:47 PM
http://www.jewwatch.com/jew-controlledpress-folder.html

protea
Aug 30th 2011, 04:04 PM
Oorweldigende getuienis! Dankie Phillip. Maar ek het nog nie n antwoord op my vraag nie. As die Jode dan feitlik die totale beheer van die pers en media het , hoekom nie die Palestyne en Hisbola aan die kaak stel as die moeilikheid soekers nie?

David2
Aug 30th 2011, 04:41 PM
Phillip
Jy behoort te weet dat nie alle Jode sioniste is nie. In Amerika het die liberele geldmag-Jode 'n geweldige groot invloed in Demokratiese party. Maar die beleid van daardie party is nie konsekwent pro-Israel om die minste te sÍ nie. Ook nie die belangrike media in die VSA nie. Protea se punt is heeltemal geldig. Dit is duidelik soos daglig dat aanvalle teen Israel kwalik die nuus haal maar dat Israel se reaksie of enige teenaavalle van hulle kant af ALTYD maksimum negatiewe dekkiing kry.

Philip dT
Aug 31st 2011, 07:06 AM
Oorweldigende getuienis! Dankie Phillip. Maar ek het nog nie n antwoord op my vraag nie. As die Jode dan feitlik die totale beheer van die pers en media het , hoekom nie die Palestyne en Hisbola aan die kaak stel as die moeilikheid soekers nie?

Die antwoord daarop is nie so eenvoudig nie. Aan die een kant is dit wel die geval dat die Palestyne en Hisbola al vir 'n geruime tyd in die media as die "culprates" uitgebeeld word, maar aan die ander kant is beriggewing doelbewus meer "gebalanseerd" om nie die indruk te skep dat die media net een party bevoordeel nie.

protea
Aug 31st 2011, 02:34 PM
"Gebalanseerde" beriggewing = (vir my altans) gemanipuleerde beriggewing wat weer NIE gelyk is aan objektiewe beriggewing nie. Soos jy tereg opmerk Philip, het my vraag nie n klinkklare antwoord nie.