PDA

View Full Version : Inligting Nuwe Webblad



Johnny
Sep 20th 2011, 09:16 AM
Ons gemeente se webblad het uiteindelik die lig gesien. Daar is nog hier en daar 'n hakplek, maar gaan besoek gerus. Hy is nog onder konstruksie so wees geduldig.

http://www.agsvaalpark.co.za/

AGS Lewende Waters Vaalpark

"To win for the Lamb that was slain the reward of His suffering"

Francois Marais
Sep 21st 2011, 04:53 AM
Bly om te sien dit is nie 'n flash site nie. Hou daarvan en is maklik om te navigate.

Johnny
Sep 26th 2011, 08:26 AM
Bly om te sien dit is nie 'n flash site nie. Hou daarvan en is maklik om te navigate.

Dankie man. Sal oordra aan webmeester.

Johnny
Oct 4th 2011, 11:46 AM
Ons is ook nou op "YouTube" vir aflaai

http://www.youtube.com/user/AGSVaalpark