PDA

View Full Version : God se genade is vir ons genoeg



MercyChild
Sep 26th 2011, 10:49 AM
2 Kor 1:1-21

Wanneer ons swak is, wanneer ons 'n doring in die vlees het, is God se genade vir ons genoeg? Maar ons bly nogsteeds mens.

Johnny
Sep 26th 2011, 11:09 AM
2 Kor 1:1-21

Wanneer ons swak is, wanneer ons 'n doring in die vlees het, is God se genade vir ons genoeg? Maar ons bly nogsteeds mens.

Niemand verstaan dit beter as God self nie. Hy weet van die beproewings en versoekings waarmee ons daagliks te doen kry. Al wat ons kan doen is maar net om opnuut elke dag ons sondes te belei en vergifnis te vra, en te glo dat God ons vergewe as ons opreg berou het.

Ta-An
Sep 26th 2011, 09:24 PM
2 Kor 1:1-21

Wanneer ons swak is, wanneer ons 'n doring in die vlees het, is God se genade vir ons genoeg? Maar ons bly nogsteeds mens.
God se genade bring healing tot die doring in die vlees.
God se genade is vir ons genoeg, dit is vir ons om dit met beide hande aan te gryp en te LEEF!

Kalahari
Sep 30th 2011, 02:11 PM
God se genade is Liefde........
God se genade is verlossing....
God se genade is Christus.