PDA

View Full Version : gegote yster meuletjie



Ta-An
Nov 27th 2011, 04:32 PM
mari, ek dink jy het gesoek na ene.... hier (http://www.bidorbuy.co.za/item/50200343/Durable_Cast_Iron_Meat_Mincer_No_5.html)

mari
Dec 7th 2011, 12:38 PM
dis hy daai ..... !!

:monkeyd:

protea
Dec 11th 2011, 09:39 AM
Wil jy vleis of koffie daarin maal Mari?

Ta-An
Dec 11th 2011, 12:52 PM
Wil jy vleis of koffie daarin maal Mari?

Of deeg voer vir koekiedeeg?

paidforinfull
Jan 25th 2012, 01:57 AM
Haai - hulle verkoop hierdie meuletjies oral hier in Paraguay. Ek wou juis gaan kyk wat so een kos, want ek dink dis 'n handige dingetjie.

Soms is die maalvleis in die winkels te vetterig (ek eet glad nie vet nie), en dan is dit beter mens koop maar die vleis en maal dit self.

B.