PDA

View Full Version : Kleurvolle Wasdag



paidforinfull
Jan 25th 2012, 03:18 AM
Aai, ek het alweer vandag een van daardie gevreesde kleurvolle wasdae gehad. More dra my man 'n pienk vestie :rofl:

Ta-An
Jan 25th 2012, 06:43 AM
Dis beter as tissues in die swart wasgoed..... ek noem dit : Konfettie wasdag :B

paidforinfull
Jan 25th 2012, 02:02 PM
Dis beter as tissues in die swart wasgoed..... ek noem dit : Konfettie wasdag :B

Ja-nee, dit is 'n vreeslikheid wanneer dit gebeur! Gelukkig verwyder die droeer van die 'konfetti', maar dit neem gewoonlik 'n paar wasse.

:)