PDA

View Full Version : Trane



Ta-An
Jan 26th 2012, 09:03 AM
Voel jy soms dat jou trane 'n fisiese manifestasie is van geestelike armoede?
Gelukkig is dit nie so nie :)
...... want God het 'n botteltjie waarin Hy al ons trane opvang :yes: Psalms 56:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=19&CHAP=56&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) U het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? en dat HY al ons trane sal afvee. Jes 25:8 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=23&CHAP=25&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=8) .....en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; ..... want die HERE het dit gespreek.
:idea: En... die Here sal dit wat ons aardse pyn veroorsaak kom verwyder :yes: (Opnbaring 21) Dawid vertel so mooi in die Psalms.... Psalms 56:12 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=19&CHAP=56&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=12) Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan 'n mens my doen?

TrusT, hang jou hammock aan die kruis, en rus in Hom :hug:

Son of the South
Jan 26th 2012, 10:09 AM
TrusT, hang jou hammock aan die kruis, en rus in Hom :hug:Oulik! :frog: Dankie vir die bemoediging. :encouragement: