PDA

View Full Version : Mede Erfgename

Ta-An
Feb 17th 2012, 06:44 PM
Met die lees van HebreŽrs 1 HebreŽrs 1:9 (http://bibledatabase.org/cgi-bin/bib_search/bible.cgi?BIBLE=1&BOOK=58&CHAP=1&SEARCH=jesus%20king%20lord&Read=Read&FIRST=OK&HV=9) U het geregtigheid liefgehad en ongeregtigheid gehaat; daarom het, o God, u God U gesalf met vreugde-olie bo u metgeselle; word ons daaraan herinner dat as Mede-erfgename saam met Christus, ons ook kan deel aan die salwing met vreugde-olie!!

Mag die vers aan jou krag gee om staande te kan bly teen aanvalle van depressie en terneergedruktheid :hug:

Johnny
Apr 16th 2012, 01:13 PM

In die vers spreek God sy seun Jesus as God aan......WOW! Die Drie Eenheid is 'n werklikheid.