PDA

View Full Version : Bybel Verhaal



Son of the South
Feb 27th 2012, 03:23 PM
Is enige van julle dalk bekend met die Bybel Verhaal boeke van Arthur S. Maxwell? Dit is sulke hardeband boeke ('n reeks van 10 volumes) met 'n blou voorblad en is vol pragtige illustrasies. Ek soek al lank vir 'n goeie kinderbybel en met die tipe ding is mens outomaties besorgd oor 1) Die Bybelse akkuraatheid en 2) Of enige snaakse dogma daardeur bevorder word. Daarom dat ek vra: Ken enige iemand dit en kan julle dit aanbeveel?

Ta-An
Feb 27th 2012, 03:51 PM
In Afrikaans?? :hmm: Nee, Jammer, as jy mooi Engelse kinderbybels soek...:idea:

CFJ
Feb 28th 2012, 02:21 PM
Ek ken dit glad nie SoS, maar sal kyk wat mens kan uitvind.

Die Filadelfieer
Mar 1st 2012, 06:15 AM
Jammer nee, sal probeer uitvind vir jou.
Ons gebruik die kinderbybel waarmee ek groot geword het vir my kind, moes nou a die blaaie spoeg en plak om dit bymekaar te hou, maar ek het nog nie die boek se gelyke tŽe gekom nie. Ongelukkig is hy al lankal uit druk uit, en kan nie vervang word nie.

Ta-An
Mar 1st 2012, 06:47 AM
Jammer nee, sal probeer uitvind vir jou.
Ons gebruik die kinderbybel waarmee ek groot geword het vir my kind, moes nou a die blaaie spoeg en plak om dit bymekaar te hou, maar ek het nog nie die boek se gelyke tŽe gekom nie. Ongelukkig is hy al lankal uit druk uit, en kan nie vervang word nie. 'n Rooi Hardeband ene??

CFJ
Mar 1st 2012, 06:51 AM
Ek kry nie baie inligting oor Arthur S. Maxwell nie, maar hy is reeds in 1970 oorlede en was 'n Sewende Dag Adventis volgens Wiki (http://en.wikipedia.org/wiki/Arthur_S._Maxwell) en mens kan meer oor hom lees hier (http://www.thebiblestory.com/tbs/author.php). Dan is daar ook resensies oor hierdie reeks, waar mens hier (http://www.goodreads.com/book/show/396504.The_Bible_Story) kan gaan lees. Die resensies dui daarop dat hierdie mense hom 'uncle Arthur' noem en wat ek wel kon optel, het die SDA's hom so geken en kan mens aanvaar dat hierdie resensies wat hom so aanspreek, hoofsaaklik mense in hierdie denominasie sal wees.

Die Filadelfieer
Mar 1st 2012, 07:24 AM
'n Rooi Hardeband ene??



Nee, 'n blou-groene met 'n wit omslag. :)

Son of the South
Mar 1st 2012, 07:30 AM
Ek kry nie baie inligting oor Arthur S. Maxwell nie, maar hy is reeds in 1970 oorlede en was 'n Sewende Dag Adventis volgens Wiki (http://en.wikipedia.org/wiki/Arthur_S._Maxwell) en mens kan meer oor hom lees hier (http://www.thebiblestory.com/tbs/author.php). Dan is daar ook resensies oor hierdie reeks, waar mens hier (http://www.goodreads.com/book/show/396504.The_Bible_Story) kan gaan lees. Die resensies dui daarop dat hierdie mense hom 'uncle Arthur' noem en wat ek wel kon optel het die SDA's hom so geken en kan mens aanvaar dat hierdie resensies wat hom so aanspreek, hoofsaaklik mense in hierdie denominasie sal wees.Dankie CFJ! So ver ek kon agterkom vanuit wat daarvan gesÍ word, word nie die SDA teologie of enige ander teologie juis voorgehou in die boeke nie. Ek is gelukkig in elk geval goed ingeŽnt teen die SDA teologie. ;)

Selfs met my beste Google soektogte, kon ek nog niks opspoor oor die Afrikaanse weergawe nie. Die Afrikaanse weergawe gebruik aanhalings uit die '53 vertaling en is geskryf in maklike, maar nie eenvoudige taal nie. Dit sal dus meer op die vlak wees van die ouer laerskoolkinders (soos myne) eerder as vir die heel kleintjies.

Ek dink ek moet dit tog maar uitprobeer en sien hoe dit gaan. Soos die Ingelse sÍ: "The proof of the pudding lies in the eating."

Hou tog asseblief maar steeds julle ore oop en waarsku maar as julle van iets te hore kom hieroor waarop mens bedag moet wees.

Ta-An
Mar 1st 2012, 03:24 PM
SoS. as jou kinders al in Senior primÍr is, hoekom nog 'n "Kinder-bybel" :hmm:

Son of the South
Mar 1st 2012, 04:03 PM
SoS. as jou kinders al in Senior primÍr is, hoekom nog 'n "Kinder-bybel" :hmm:Jy vergeet dalk, ek het nog. Die oueres kan nou mooi genoeg voorlees vir die volgende geslag. :D

Ta-An
Mar 1st 2012, 05:35 PM
Jy vergeet dalk, ek het nog. Die oueres kan nou mooi genoeg voorlees vir die volgende geslag. :D Oooo Ja,,,,Kinders by dosyne, kinders by dosyne..... :D

Johnny
Mar 11th 2012, 01:59 PM
http://images2.bidorbuy.co.za/thumbnail/873/1171873/1171873-555476955-l.gif

DIE BYBEL VERHAAL DEEL 1 TOT DEEL 10 DEUR ARTHUR S MAXWELLR499.00 Starting Bid: R499.00 (No Reserve)
Min. Bid Increment: R20.00

Closed: 27 Dec 20:01:24

Item Condition: Secondhand

http://www.bidorbuy.co.za/item/17723078/DIE_BYBEL_VERHAAL_DEEL_1_TOT_DEEL_10_DEUR_ARTHUR_S _MAXWELL.html