PDA

View Full Version : Help asseblief Patroon



Ta-An
Apr 19th 2012, 05:27 PM
Hi julle, ek is op soek 'n oulike patroon vir 'n wasgoedpennetjiesak
Het julle iets wat mooi en 'anders' is:D

trudie
Apr 20th 2012, 12:27 PM
Ek het 'clothespin' holder gegoogle en daar is nogal heelwat oulike idees.Hoop dit help.

Ta-An
Apr 20th 2012, 02:13 PM
'Clothes pin'...dis weer nog 'n ander soek woord. Dankie
Ek het al 3 baie oulikes gekry :)