PDA

View Full Version : Skeppingswetenskap : goeie bronne van inligting.



Die Filadelfieer
May 11th 2012, 06:46 AM
Het gisteraand na 'n lesing van Dr. David Catchpoole (http://creation.com/david-catchpoole-cv)gaan luister, baie goeie spreker en 'n goeie voorbeeld van 'n hoogs geleerde wetenskaplike wat evolusieleer totaal verwerp.

Hy is deel van Creation Ministries i (http://creation.com/)n Australie, en het 'n baie goeie webtuiste wat skeppingsleer betref. ( Hulle het selfs 'n Afrikaanse afdeling HIER (http://creation.com/afrikaans/) ) As julle weet van nog goeie en uitsonderlike skakels en bronne wat Christenne kan gebruik om meer oor die onderwerp te leer, plaas asb in hierdie draad.