PDA

View Full Version : Inligting Goeie mre Lighuisers.



Johnny
May 12th 2012, 06:17 AM
http://mediumsworld.files.wordpress.com/2011/03/thought-for-the-day2.jpg

Ek wil die draad begin en enige een is welkom om hier te plaas. Dit is 'n draad sodat ons vir mekaar kan mre s elke oggend (of middag) want ek voel as ons die dag reg begin, dan sal daar dalk minder konflik wees. Kom ons begin die dag met die Here.

Ek wil sommer inval en s ek het met 'n bang wakker geword. Eintlik was ek klaar wakker maar van my huis af in die rigting van Yskor was daar 'n HUGE ontploffing. Hier is die skakel (http://www.facebook.com/?email_confirmed=1#!/profile.php?id=100003316483860) vir die video wat ek gemaak het. Weet nognie wat dit was nie.

108431084410845

Soos die wreld besig is om met die spoed van lig nader aan die wederkoms te beweeg, sal daar ook al hoe meer "ontploffings" in ons lewe wees, veral as ons aan die Here behoort, want ons sal al hoe meer vervolg word deur.


DAGSTUKKIE

Lukas 21:28 "En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is."

Mag julle almal 'n wonderlike dag en naweek h. Vir die vrouens.....stadig...die Mall gaan nie wegharloop nie. :lol:

CFJ
May 12th 2012, 12:01 PM
Dankie Johnny, mag jyself ook 'n mooi dag en naweek h. Ek dink dit is 'n goeie idee en hoop almal kom s 'hallo' in jou draad...

Ta-An
May 12th 2012, 03:43 PM
Goeie dag Almal :)

Johnny, hulle breek mos Yskor af, is dit nie aan China of Japan verkoop nie :hmm: Miskien is dit waar die groot geraas vandaan gekom het ??

Johnny
May 13th 2012, 05:58 AM
Genesis 3:20 "En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe."

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3d/Mothers_Day_card.png/225px-Mothers_Day_card.png

Aan al die moeders op die forum mag julle 'n awesome dag h.