PDA

View Full Version : Evolusiedebat op 'n einde ?



Die Filadelfieer
May 27th 2012, 11:16 AM
Volgens hierdie verslag (http://www.news24.com/SciTech/News/Evolution-debate-will-soon-be-history-20120526):


Evolution debate 'will soon be history'2012-05-26 21:28





New York - Noted paleoanthropologist Richard Leakey says scientific discoveries may soon make the debate over evolution a part of history.

The Kenyan-born scientist serves as a professor at Stony Brook University on New York's Long Island. He just spent a month in New York raising funds for his Turkana Basin Institute.

He also helped promote a National Geographic documentary about his work at Turkana Basin in Kenya.

A fundraiser for the institute collected $2m. His friend Paul Simon was the guest performer.

Leakey says the institute welcomes scientists to Turkana to help unearth the origins of mankind.

He says he has no patience for those who deny the existence of evolution. He insists that within 15 to 30 years, sceptics will have to concede the evidence is overwhelming.


- AP




Wat is egter die (onbedoelde ) implikasie hiervan ?
Kan dit wees dat, na 100+ jaar van evolusieleŽr, daar nog nie implisiete bewyse vir die teorie is nie ? Hoe op dees aarde is dit moontlik, behalwe as die teorie van evolusie fundamenteel so vol foute is dat die krake in die dam eenvoudig nie meer weggesteek kan word nie ?

zoe4me
May 28th 2012, 02:26 AM
[QUOTE=Die Filadelfieer;2850877]Volgens hierdie verslag (http://www.news24.com/SciTech/News/Evolution-debate-will-soon-be-history-20120526):
Only a fool would believe we came thru evolution instead of Creation. There is

zero evidence for marco evolution. They are still awaiting for their evidence to

fossilize. Evolutionist will admit there are gaps in their dump theory. IN FACT THE WHOLE THEORY IS A GAP. iF anyone has evidence for the scientific religion call evolution. Then spell it out now or forever keep silent. This earth and universe is less that 10,000 years old. What are you doing on this website. This is for bible talk not monkey talk. You need to allow the blood of the lamb to cleans your soul and rebirth your human spirit. In other word you need to be born again and learn what life is all about. Friend I can tell you about Jesus and what He can do for you, God loves you in all of your ignorance and foolish thinking. If you want to know about God I can help you. Evolution is fairy tales for adults that believe they can live without God. If you live without God, you will die without God. Everyone lives forever it is a real question of where do you want to live.:spin: There awaits eternal punishment for those that will not except the Lamb of God.
Leakey is a FOOL!!!!!!!!!!!! He has no evidence at all NONE.

55% of scientist believe in evolution, that is no proof that is is real, several rewards have been offered for anyone that could produce any evidence for marco evolution. NO ONE has ever came forward with any evidence. All the things used to prove evolution is lies that have been proven wrong years ago, but it is still in the text books. There has never been any debate about changes within the same kind of animals. This is always what evolutionist use to try to prove the stupidest theory known to man. Evolution is not even a theory but a religion among those that will not believe in God. They need something to ease their consciene that witness of a creators presence.

Ta-An
May 28th 2012, 08:19 AM
[QUOTE=Die Filadelfieer;2850877]Volgens hierdie verslag (http://www.news24.com/SciTech/News/Evolution-debate-will-soon-be-history-20120526):
Only a fool would believe we came thru evolution instead of Creation. There is

zero evidence for marco evolution. They are still awaiting for their evidence to

fossilize. Evolutionist will admit there are gaps in their dump theory. IN FACT THE WHOLE THEORY IS A GAP. iF anyone has evidence for the scientific religion call evolution. Then spell it out now or forever keep silent. This earth and universe is less that 10,000 years old. What are you doing on this website. This is for bible talk not monkey talk. You need to allow the blood of the lamb to cleans your soul and rebirth your human spirit. In other word you need to be born again and learn what life is all about. Friend I can tell you about Jesus and what He can do for you, God loves you in all of your ignorance and foolish thinking. If you want to know about God I can help you. Evolution is fairy tales for adults that believe they can live without God. If you live without God, you will die without God. Everyone lives forever it is a real question of where do you want to live.:spin: There awaits eternal punishment for those that will not except the Lamb of God.
Leakey is a FOOL!!!!!!!!!!!! He has no evidence at all NONE.

55% of scientist believe in evolution, that is no proof that is is real, several rewards have been offered for anyone that could produce any evidence for marco evolution. NO ONE has ever came forward with any evidence. All the things used to prove evolution is lies that have been proven wrong years ago, but it is still in the text books. There has never been any debate about changes within the same kind of animals. This is always what evolutionist use to try to prove the stupidest theory known to man. Evolution is not even a theory but a religion among those that will not believe in God. They need something to ease their consciene that witness of a creators presence. It is a pity that you replied to a post without reading or perhaps understanding what the question is that was asked by the poster..... Did you understand this :
Wat is egter die (onbedoelde ) implikasie hiervan ?
Kan dit wees dat, na 100+ jaar van evolusieleŽr, daar nog nie implisiete bewyse vir die teorie is nie ? Hoe op dees aarde is dit moontlik, behalwe as die teorie van evolusie fundamenteel so vol foute is dat die krake in die dam eenvoudig nie meer weggesteek kan word nie ? I'd love to know why you replied to a post without understanding the language in which the poster posed his question :o

CFJ
May 28th 2012, 10:28 AM
Volgens hierdie verslag (http://www.news24.com/SciTech/News/Evolution-debate-will-soon-be-history-20120526):




Wat is egter die (onbedoelde ) implikasie hiervan ?
Kan dit wees dat, na 100+ jaar van evolusieleŽr, daar nog nie implisiete bewyse vir die teorie is nie ? Hoe op dees aarde is dit moontlik, behalwe as die teorie van evolusie fundamenteel so vol foute is dat die krake in die dam eenvoudig nie meer weggesteek kan word nie ?

Sulke uitsprake kan mens nie ernstig opneem nie, bloot oor 'n of die mens se nietigheid. So paar jaar gelede het mens gereeld op Kletskerk gelees hoe fundamentalisme wat die Christendom betref, besig is om dood te gaan en dat die uurglas vir hulle uitgeloop het. Net 'n jaar daarna toe trek 60 000 manne wat mens as fundamenteel kan beskou, op Angus Buchan se plaas saam. Om dit te onderstreep het daar nog groter byeenkomste die volgende 2 jaar plaasgevind. Dit laat my dink aan die volgende.... 'Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.' (Ps 2:4)

chisel
Jun 7th 2012, 07:13 AM
Volgens hierdie verslag (http://www.news24.com/SciTech/News/Evolution-debate-will-soon-be-history-20120526):




Wat is egter die (onbedoelde ) implikasie hiervan ?
Kan dit wees dat, na 100+ jaar van evolusieleŽr, daar nog nie implisiete bewyse vir die teorie is nie ? Hoe op dees aarde is dit moontlik, behalwe as die teorie van evolusie fundamenteel so vol foute is dat die krake in die dam eenvoudig nie meer weggesteek kan word nie ?

Inderdaad, hierdie artikel is 'n duidelike erkenning dat die saak nog oop is en dat die debat nog nie oor is nie. Dit is natuurlik die teenoorgestelde van wat ons hoor van baie evolusie ondersteuners wat kreasioniste probeer uitbeeld as mense wat onkundig is oor die 'feite'. Duidelik is die kundiges nie so seker oor evolusie soos wat die wetenskaps media ons wil laat glo nie.

Maar daar is ook ander insigte binne hierdie artikel.
Ons word gereeld vertel hoedat wetenskap totaal agnosties is wat teoriee aanbetref en dat wetenskaplikes die data objektief benader. Volgens hierdie artikel is dit beslis nie so nie. Om die stelling te maak dat "die debat binnekort oor gaan wees" is beslis nie die soort uitlating wat iemand maak wat slegs in die feite belangstel en geen bevooroordeling het nie. Hoe weet Dr. Leaky wat hy gaan ontdek? Dit lyk vir my Leaky het alreeds bepaal wat dit is wat hy gaan ontdek nog voordat hy sy graaf opgetel het en sy wit jas aangetrek het.
Hierdie is net nog 'n voorbeeld van hoe doelwit georienteerd oorsprongs wetenskap gedoen word.

Laastens kan mens ook sien hoe oneerlik die media met die saak te werk gaan. Soos met vele ander verslaggewing in oorsprongs wetenskap is die opskrif van die artikel vÍr verwyderd van die inhoud. As mens die opskrif lees dan verwag mens 'n reuse ontdekking, iets wat die skeppingsleer totaal gaan verpletter en dat ons arme kreasioniste sal moet erken dat ons verkeerd was.
Maar dan lees mens die inhoud en wat sien ons ter stawig van hierdie brave opskrif?
1. Leaky het gehelp om 'n NatGeo dokumenter te promoveer.
2. Paul Simon het $ 2miljoen ingesamel vir Leaky se navorsing.
3. Leaky soek wetenskaplikes om te help met sy navorsing.
4. Leaky het nie geduld vir kreasioniste nie.

Huh?

Duidelik is Leaky se uitspraak die soort ding wat wetenskaplikes doen om hulle borge gelukkig te hou. Alle wetenskaplikes moet op 'n stadium geld insamel vir een of ander navorsings projek en om groot beloftes te maak sodat jy meer geld kan kry is ongelukkig maar deel daarvan. Om leaky se uitspraak te publiseer as "wetenskapsnuus" bewys maar net dat wetenskaps rubriekskrywers nie 'n 'clue' het nie.

Hierdie is nie nuuswaardig nie.

Die Filadelfieer
Jun 7th 2012, 11:12 AM
Chisel,
Ek vermoed dat nie Leaky of die mense wat sy leiband vashou heeltemal besef wat hy impliseer met sy uitlatings nie.

Ben Cronje
Aug 26th 2012, 08:34 AM
Hallo julle.

Ons moet een ding in gedagte hou: Wereldwyd word Skeppingsleer deur wetgewing uit skole en Universiteite verban. Slegs Evolusie word in die jeug se kele af forseer! Hulle wil met indoktrenasie van die volgende geslag Evolusie as die enigste opsie daar plaas, en sodoende die debat stop. Indoktrenasie en wetenskap-fiksie (mens kan nie meer Evolusie-leer 'n wetenskap noem nie!). Met suiwer, opregte, eerlike, opjektiewe wetenskap (as daar nog so iets is) sal hul dit nooit kan doen nie!
Ek stem ten volle saam met jul opmerkings hier bo. :)

Rapture Ready
Mar 9th 2014, 05:57 PM
Evolutionist will admit there are gaps in their dump theory.

Hier is die "gap" waarna hulle seker verwys.

https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/t1/1920357_831473816868337_175141616_n.jpg

CFJ
Mar 10th 2014, 08:12 AM
Hier is die "gap" waarna hulle seker verwys.

https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/t1/1920357_831473816868337_175141616_n.jpg

That is a million dollar question... :lol:

(Verskoon my engels)