PDA

View Full Version : Klanke uit die hemel ?



Die Filadelfieer
Jun 4th 2012, 09:03 AM
Dit is nou al 'n ruk wat ek hierdie stories volg van mense reg oor die węreld wat vreemde klanke, meestal wat soos trompette (basuine ?) klink hoor. Dit is genoeg om mens hoendervleis te gee.

Hier is 'n interesante artikel w (http://www.prophecyinthenews.com/sounds-out-of-heaven/)at die gebeure rondom hierdie verskynsel mooi saamvat.
Wat is julle gedagtes rondom dit ?


All over the world, people are experiencing strange music and noise from the earth and the firmament above. Sometimes, it comes from the sky as droning trumpets that sound notes in the lower to middle registers, but are nevertheless musical in nature. Invariably, as they moan out their somber blasts, people are swept into a state of emotion. Some reports have them thinking of the end of the world … Judgment Day! Others tell of various listeners swept into a state of foreboding.

Ta-An
Jun 4th 2012, 09:26 AM
Ek sal later kommentaar lewer.... merk net om terug te kom...

Johnny
Oct 23rd 2012, 12:30 PM
Die DVD reeks waarmee ons besig wys Pastoor Billy dat dit "toetse" is van die antchris, dan wanneer hy op die toneel verskyn sal mense van vrees hom volg, want hy sal uit die "heme."l met hulle en die wereld praat. Onthou, die wereld gaan dink dit is die messias, en as "God" uit die hemel praat, sal almal sidder. Blykbaar word die klank golwe op geprojekteer en weerkaats dan terug vanaf een of ander osoon laag of so iets terug aarde toe. Dit maak nogal sin.