PDA

View Full Version : Bespreking Wat is Goth?

CFJ
Jun 12th 2012, 12:23 PM
Mens sien dit al meer, maar wat presies is Goth en waar het dit ontstaan?

Lees mens webbladsye dan lyk dit of daar verskille in mening is, oor presies waar Goth's ontstaan het en wat hulle kleredrag betref en selfs watter musiek hulle sou luister. Tog is daar een enkele ding wat uitstaan en alle Goth's is hieroor eens, 'Goths all have one thing in common…that they find beauty in what others consider dark'.

Interessant..., hoeveel lees jy daarin...?

Ta-An
Jun 12th 2012, 12:31 PM

Interessant..., hoeveel lees jy daarin...? Goth is a "Subculture" ..... moenie vra waarvan nie...ek weet nie :o

CFJ
Jun 12th 2012, 12:35 PM
Dit is goed om na inligting te kyk wat 'n Goth persoon self onderskryf en in die boek van Rebecca Schraffenberger, Goth: Undead Subculture, skryf sy byvoorbeeld die volgende oor tipiese karakter-eienskappe van 'n Goth [Bron] (http://www.platypusart.com/whatisgoth/index.html),

“We’re hard-core romantics, dreamy realists and cynical idealists. We find beauty in the macabre, while seeking fairness and tenderness in our daily lives. We love all things ancient, while being modern and liberal in our social outlook. We’re intelligent and creative without being cutthroat and competitive. We’re angry yet peaceful. We’re sure of ourselves but wary of strangers. We’re funny but bitter … but mostly very shy.”

As mens dit (die gekwoteerde deel hierbo) as vertrekpunt sou kon neem, wat ek glo nie onrealisties sou wees nie, hoe sou mens hierdie stelling punt vir punt aan die waarheid van God se Woord meet?

Ta-An
Jun 12th 2012, 12:37 PM
Op een "Christian Goth" website word die Ds Rev. Laviathan genoem...

Ja, Ferdi..... die waarheid met 'n kink inni kabel :o

CFJ
Jun 12th 2012, 12:46 PM
Op een "Christian Goth" website word die Ds Rev. Laviathan genoem...

Ja, Ferdi..... die waarheid met 'n kink inni kabel :o

Anneke, as ek jou kleure kan gebruik, dan kan ek Goth op geen ander wyse beskou as 'sagte satanisme' nie. Leviathan, die groot ou draak...

Ta-An
Jun 12th 2012, 01:00 PM
Anneke, as ek jou kleure kan gebruik, dan kan ek Goth op geen ander wyse beskou as 'sagte satanisme' nie. Leviathan, die groot ou draak...Ja ek stem saam....Hosea 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet.
Dwaal-leringe my vriend........ die satan kom in deur 'n naald se oog... en wurm homself net dieper en dieper in!! :(

Cyberseeker
May 10th 2017, 05:09 AM
Mens sien dit al meer, maar wat presies is Goth en waar het dit ontstaan?

Lees mens webbladsye dan lyk dit of daar verskille in mening is, oor presies waar Goth's ontstaan het en wat hulle kleredrag betref en selfs watter musiek hulle sou luister. Tog is daar een enkele ding wat uitstaan en alle Goth's is hieroor eens, 'Goths all have one thing in common…that they find beauty in what others consider dark'.

Interessant..., hoeveel lees jy daarin...?

There are Visigoths and Ostrogoths. Last but not least, there are 'Moths.' I wrote a poem once, and the first verse went:

"There are many myths about moths.
There are big moths and small moths,
Thin moths and thick moths,
Carpet moths and socks moths,
And all other cloth's moths."

Ben Cronje
May 27th 2017, 09:41 PM
Mens sien dit al meer, maar wat presies is Goth en waar het dit ontstaan?

Lees mens webbladsye dan lyk dit of daar verskille in mening is, oor presies waar Goth's ontstaan het en wat hulle kleredrag betref en selfs watter musiek hulle sou luister. Tog is daar een enkele ding wat uitstaan en alle Goth's is hieroor eens, 'Goths all have one thing in common…that they find beauty in what others consider dark'.

Interessant..., hoeveel lees jy daarin...?
Ek stem saam met julle. Dit is 'n sagte vorm van Satanisme. En as hulle skoonheid in die "donker" dinge van die lewe sien, wel:

1Th 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.
1Jn 1:5 En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie.
2Co 6:14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Joh 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en gesę: Ek is die lig van die węreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hę.
Jes 5:20 Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter.
Ek glo Joh 8:12 vat dit beste saam. As jy in die duister wil bly wandel en skoonheid daarin vind, kan jy vir seker nie vir Jesus volg nie. En dit is ook naief om te wil dink dat as jy heeltyd met Satan se speelgoed speel, hy nooit gaan saam begin speel nie...

BCV
May 29th 2017, 07:48 AM
Ek glo Joh 8:12 vat dit beste saam. As jy in die duister wil bly wandel en skoonheid daarin vind, kan jy vir seker nie vir Jesus volg nie. En dit is ook naief om te wil dink dat as jy heeltyd met Satan se speelgoed speel, hy nooit gaan saam begin speel nie...[/QUOTE]

Sjoe Ben, dis waar woorde. Soos ek dit altyd stel, ons lewe met 'n "Liewe Jesus" sindroom, op Hemelvaartdag kry ek dieselfde "aanstuur" boodskap van almal wat lees dat Jesus opgevaar het na die Vader en vandaar die SAGTE oordeel bring"

Ons lees en lewe nie meer SY woord nie, waar kom ons Christene aan "sagte oordeer"...... ons moet wakker skrik en ophou naief wees.