PDA

View Full Version : Phyllo deeg



Ta-An
Jun 21st 2012, 05:49 PM
Het een van julle al 'gespeel' met Phyllo deeg??
Dit maak mooi bakkies vir nagereg en spinasie-quiche
..en ook samoosas en springrolls.
Appelvulsel in 'n 'springrolletjie' (bak in oond nie in olie)

Ek het 'n rolletjie van die deeg gekoop en speel lekker..... :monkeyd:

Wat is 'n springroll nou in Afrikaans :hmm:

trudie
Jul 31st 2012, 12:59 PM
Kyk 'n bietjie na wat jy nog met Phyllo deeg kan maak in die Sarie Kooktydsrif wat nou te koop is.

Ta-An
Jul 31st 2012, 03:37 PM
Wat is die datum van die tydskrif??

Ta-An
Jul 31st 2012, 03:41 PM
Die ene??

http://www.sarie.com/images/2012/5/31/65034/sarie_kos_junie_julie_2012rz_500w.jpg

trudie
Jul 31st 2012, 04:26 PM
nee ,die nuwe een.My dogter het dit gisteraand huis toe gebring.