PDA

View Full Version : Die Reenboog dieet



Ta-An
Aug 23rd 2012, 03:18 PM
Ek wonder of hier genoeg dames is wat saam met my die Winter-sop-en-rolletjies wil verruil vir 'n ReŽnboog DieŽt :hmm:
Die dieŽt is 'n MOET eet plan. Jy moet tussen 7 en 12 porsies van die volgende elke dag eet :) Lekker nÍ??
'n porsie is so groot soos jou vuis.
jy kan eet wat jy wil soalnk jy 7-12 vuis grootte pories van die reenboog eet :pp
Om die gewig in lyn te bring lees ek dat 'n 'spicy' ontbyt jou minder honger maak voor middag ete !
So wat van red-hot-chilli-peppers saam met jou ontbyt, op roereier of saam met 'n muffin :idea:
Blou en pers: Goed vir die geheue :idea: Pers kool, beet
Rooiwyn-asyn en olygolie maak 'n heerlike slaaisous, en dit veral oor gersaperde rou beet ;)
Rooi: Vir die hart, tamatie, rooi-soetrissie,
Oranje: Goed vir die oŽ, mangoes (veselperskes) bak heerlike pampoen muffins of eet gerasperde rou botterskorsies in jou slaai :idea: wortels,
Geel: Bou weerstand op teen siektes.... pere, pynappel,
of geroosterde pampoensaad oor jou slaai :pp
Groen: Kalsium!!! Vir bene en tande...Kool-familie
Grys: Stysel: rys, pasta, patats, sweetcorn
Wit: piesangs, appels, blomkool,sampioene,

trudie
Aug 23rd 2012, 03:41 PM
Dit klink goed,maar ek het nog 'n paar bakkies gevriesde groentesop en ek soek enige rede om sop te eet.Kan ek maar die sop as beloning eet as ek die dieŽt volg.

Ta-An
Aug 23rd 2012, 03:44 PM
Dit klink goed,maar ek het nog 'n paar bakkies gevriesde groentesop en ek soek enige rede om sop te eet.Kan ek maar die sop as beloning eet as ek die dieŽt volg. Ja, solank jy net 7-12 porsies vars reenboog porsies ook op 'n dag eet :pp

Mari van der LInde
Aug 25th 2012, 07:03 PM
Dit klink lekker! ek sal dit beslis probeer.:idea: