PDA

View Full Version : Israel - Ongekende bealngstelling!

Johnny
Sep 12th 2012, 01:51 PM
Ek het so per toeval bietjie gekyk na die aantal besoeke (hits) aan drade in sake Israel. Dit val my op dat in vergelyking met die meeste ander onderwerpe dat deelnemers en besoekers nogal BAIE hierdie drade besoek. Dit wys vir my dat mense 'n honger het om meer te weet oor Israel en dat God se Woord waar is dat Israel die middelpunt van Eindtyd gebeure is en gaan wees. Waar meeste ander drade so tussen 500 - 2000 hits het. Hier 'n paar van hulle.

1. BELANGRIK Is Israel deel van jou gebeds kalender? (http://bibleforums.org/showthread.php/210243-Is-Israel-deel-van-jou-gebeds-kalender)
Started by Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny), May 21st 2010 09:51 AM
o Replies: 51 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=210243)
o Views: 4,628
oRating0 / 5
Last Post By
Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny) Sep 5th 2012, 02:12 PM

1. Bespreking Die 3de Tempel (http://bibleforums.org/showthread.php/163447-Die-3de-Tempel)
Started by Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny), Apr 2nd 2009 10:21 AM
o Replies: 57 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=163447)
o Views: 8,431
oRating0 / 5
Last Post By
Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny) Apr 17th 2012, 11:05 AM

1. Poll: Bespreking Is Israel die middelpunt van eindtyd gebeure? (http://bibleforums.org/showthread.php/228296-Is-Israel-die-middelpunt-van-eindtyd-gebeure)
Started by Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny), Jun 29th 2011 08:57 AM
o Replies: 76 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=228296)
o Views: 5,767
oRating5 / 5
Last Post By
Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny) Jul 10th 2011, 04:36 AM

1. Poll: Bespreking Oorlog in die Midde-Ooste (http://bibleforums.org/showthread.php/204183-Oorlog-in-die-Midde-Ooste)
Started by Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny), Mar 5th 2010 01:51 PM
o Replies: 36 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=204183)
o Views: 5,346
oRating5 / 5
Last Post By
Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny) Oct 25th 2010, 12:58 PM

1. Vier vrae ivm Israel (http://bibleforums.org/showthread.php/202569-Vier-vrae-ivm-Israel)
Started by David2 (http://bibleforums.org/member.php/23978-David2), Jan 31st 2010 09:54 AM
o Replies: 153 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=202569)
o Views: 12,589
oRating0 / 5
Last Post By
Philip dT (http://bibleforums.org/member.php/21627-Philip-dT) Oct 4th 2010, 11:49 AM

1. Tekse verlang oor Jode se terugkeer en dat vandag se ongelowige Jode God se volk is (http://bibleforums.org/showthread.php/202668-Tekse-verlang-oor-Jode-se-terugkeer-en-dat-vandag-se-ongelowige-Jode-God-se-volk-is)
Started by Philip dT (http://bibleforums.org/member.php/21627-Philip-dT), Feb 2nd 2010 12:05 PM
o Replies: 49 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=202668)
o Views: 5,810
oRating0 / 5
Last Post By
Johnny (http://bibleforums.org/member.php/35475-Johnny) Mar 5th 2010, 01:14 PM

1. Palestina: Aan wie behoort dit? (http://bibleforums.org/showthread.php/189179-Palestina-Aan-wie-behoort-dit)
Started by David2 (http://bibleforums.org/member.php/23978-David2), Sep 11th 2009 06:15 PM
o Replies: 86 (http://bibleforums.org/misc.php?do=whoposted&t=189179)
o Views: 8,096
oRating0 / 5
Last Post By
Ta-An (http://bibleforums.org/member.php/1940-Ta-An) Nov 3rd 2009, 10:56 AM

http://www.prophecyupdatenews.com/IGTP350x.jpg

Skillie
Nov 14th 2012, 10:31 AM
Hallo Johnny. Ek wil nou nie op jou parade reŽn nie maar, ek twyfel of daai nommers veel beteken. Toe ek hier aangesluit het toe het ek ook gedink dis 'n lewendige forum. Ek het my blind gestaar aan al die baie drade. Sedertdien kon ek maar vier of wat deelnemers wakkerskryf. Toe gaan lees ek maar op die Engelse kant waar dit baie bedrywig is, en vandat ek aangesluit het kan ek net een of twee verwysings na Israel raak lees. Dis seker oor elke keer as jy self 'n byvoeging of verandering maak op 'n draad dat dit ook tel as 'n lees. Hoekom reageer die belangstellendes nie op die draad nie?

Johnny
Nov 14th 2012, 12:01 PM

Skillie.....jy is nognie lank genoeg hier om die "history" oor die belangstelling of selfs die rede vir Israel in die laaste dae te verstaan nie. As jy nie weet hoe God se uitverkore volk die Jode en Sy land Israel inpas in die laaste dae nie, dan sal jy jou bly blindstaar. Ek het vir jou 'n offer gemaak vir gratis DVD's.....maar nou ja, as jy nie wil leer nie, dan wil jy nie.

As 'n mens nie Israel en die Jode verstaan nie, dan kan jy ook nie eindtyd gebeure verstaan nie. :no:

Skillie
Nov 14th 2012, 12:19 PM
Skillie.....jy is nognie lank genoeg hier om die "history" oor die belangstelling of selfs die rede vir Israel in die laaste dae te verstaan nie.

Ek is jammer Johnny. Ek het nie geweet van die geskiedenis agter die geskiedenis nie, ek het maar net opgemerk oor dit lyk of dit net jy is wat hierin belangstel.

Ek het vir 'n ruk in Israel gewerk saam met 'n klomp ander Afrikaners op 'n Kibboets daar. Ek het ander dele van die gebied ook gesien, al was dit moeilik met dokumente en daai lastige stempels. Maar wat nou daar aangaan nou na daai muur van skaamte is maar moeilik om met God se werk te versoen.

Johnny
Nov 14th 2012, 01:07 PM

Jy is nie verkeerd nie. Daar is maar weining christinne wat belangstel in Israel. Nie eers die kerk het 'n saak met Israel nie! Die muur van skaampte waarvan jy praat verstaan ek nie heeltemal nie?

RR van Wyk
Nov 14th 2012, 01:20 PM
Jy is nie verkeerd nie. Daar is maar weining christinne wat belangstel in Israel. Nie eers die kerk het 'n saak met Israel nie! Die muur van skaampte waarvan jy praat verstaan ek nie heeltemal nie?

Ek glo meer Christenne stel belang in Israel as wat jy dalk dink Johnny. Ons is net nie so passievol soos jy oor Israel nie. Israel lÍ baie nader aan jou hart as vir ons :)

Johnny
Nov 14th 2012, 01:23 PM
Ek glo meer Christenne stel belang in Israel as wat jy dalk dink Johnny. Ons is net nie so passievol soos jy oor Israel nie. Israel lÍ baie nader aan jou hart as vir ons :)

Ek weet darem wie op die forum stel in Israel belang. As ek egter in geheel kyk na die forum en die land en kerk uit my ondervinding.....dan is dit maar yl gesaai.

Skillie
Nov 14th 2012, 01:26 PM
Ek dink nie regtig dat enige verduideliking gaan bydra tot die draad nie, ek is regtig nie nou in 'n bui vir stry nie. En ek dink nie ons gaan saamstem nie, so dit daar gelaat.

Johnny
Nov 14th 2012, 01:27 PM
Ek dink nie regtig dat enige verduideliking gaan bydra tot die draad nie, ek is regtig nie nou in 'n bui vir stry nie. En ek dink nie ons gaan saamstem nie, so dit daar gelaat.

No problem Skillie.