PDA

View Full Version : Islam - Moskees



Johnny
Feb 20th 2013, 08:37 AM
Ek is baie op die pad en oral sien ek nuwe.....en groter Moskees wat soos paddastoele verrys. Hulle glo dat hulle die wereld gaan oorneem....en dit lyk ook so op die oog af! Ons weet egter wat le vir hulle voor. Het gister die nuwe Moskee in Midrand afgeneem met my selfoon.

11550

Toe ek verder deur Midrand ry by Newroad af by die robot van 16de laan, is die bord op die sypaadtjie.

11551

Let op hoe hulle GOD in hoofletters skryf. Hulle god is natuurlik nie ons God nie. Hoe weet ek dit is hule bord? Sien maar die moslem skrif langsaan. Hulle is besig om oral hulleself in te wurm.