PDA

View Full Version : Bright lights!!



Ta-An
Jun 15th 2013, 12:21 PM
Ek het Vrydag aand so omtrent teen 19H00 'n helder vinnig bewegende oranje/rooi lig in the lug gesien, ek het buitentoe gegaan en dit het gelyk soos 'n bol vuur vlamme wat vinnig deur die lug beweeg.
Vinnig my sellfoon gekry maar teen die tyd wat ek gereed was om fotos te neem , toe het dit alreeds ver beweeg en kan mens slegs klein lig sien.
Omtrent 10minute daarna toe is daar 'n tweede lig in die lug, net soos die vorige een....
Sommige fotos sien mens die bol lig en op andere 'n strepie lig, amper soos 'n halo om 'n voorwerp... ek hoop die fotos is duidelik...

Ta-An
Jun 15th 2013, 12:23 PM
Die volgende twee is van die tweede lig

Ta-An
Jun 15th 2013, 12:27 PM
Op die eerste plasing lyk die foto soos 'n hoek,,, 'n halo??

Op Foto 3 en 4 kan jy sien hoe vinning dit beweeg tov die maan....

Die fotos is op hulle sy gedraai :D daarom is my kombuis vensters op die RK van bo na onder ieo links na regs :D

Die Filadelfieer
Jun 18th 2013, 06:43 AM
Interesant !
My skoonpa is 'n kranige sterrekyker, en het ook 'n klomp stories te vertelle oor vreemde goed wat hy raak sien oor Gautengeleng se lugruim ............

Johnny
Jun 18th 2013, 07:21 AM
Die tipe "goeters" raak al hoe meer alledaags, reg oor die wereld.

Ta-An
Jun 18th 2013, 07:04 PM
Hoekom sou die goeterse meer alledaags voorkom :hmm:

Johnny
Jun 19th 2013, 05:35 AM
Hoekom sou die goeterse meer alledaags voorkom :hmm:

Is dit miskien deel van die tekens in die son, maan en sterre nie?