PDA

View Full Version : See skulpe



Ta-An
Sep 24th 2013, 06:43 AM
Wat doen jy met die skulpies wat jy be die see opgetel het??

trudie
Sep 25th 2013, 12:44 PM
my oudste het 'n hele ruk gelede van die skulpe op 'n muurhorlosie geplak .dit lyk baie mooi .

Ta-An
Sep 25th 2013, 01:50 PM
Waarmeee het sy geplak? Was daar spasies tussen-in??

trudie
Sep 26th 2013, 10:26 AM
Dit is 'n baie dood gewone horlosie en sy het van die grootste skulpe op die hoeke geplak en die kleiner skulpe tussn in .ek het net weer gaan kyk.sy het nie spasies gelos nie .
sy het altyd so baie idees , maar een ding weet sy het talent .Sy en haar man bly in London in 'n woonstel en albei van hulle is gedurig besig om hulle blyplek op die oulikste maniere mooi te maak .Sy het my juis laat kyk na pinterest .ek kan aanwysing volg maar nie uitdink nie .