PDA

View Full Version : Een geldstelsel vir węreld dalk hier?



CFJ
Jul 14th 2014, 08:04 AM
Lees gerus hierdie artikel oor die nuwe Bitcoin (http://capitaloption.com/lp/en/bitcoin-lp/?utm_source=adwords&utm_campaign=ZA_Search_EN_Bitcoin_Phrase&utm_medium=S_Bit_Coins&utm_term=bit%20coins&utm_content=49716446845&idn=bit%20coins&coc=3&subc=ZA_Search_EN_Bitcoin_Phrase_300908), wat oor ander redes as 'n sentrale geldstelsel vir die hele węreld voorgehou word, maar is dit nie maar net om 'n voet in die deur te kry nie?

Ta-An
Jul 15th 2014, 07:08 PM
Is dit BRICS se geld eenheid??

CFJ
Jul 17th 2014, 11:43 AM
Is dit BRICS se geld eenheid??

Ek is nie seker nie, mens sal moet gaan nalees. Ek het net my eerste indrukke gegee toe ek te hore kom van hierdie nuwe stelsel en weet nie te veel op hierdie stadium nie.

Die Filadelfieer
Jul 18th 2014, 08:22 AM
Die idee van 'n internet gebaseerde geldstelsel bly interesant, maar of dit gaan werk op die langeduur sal ons moet sien.

CFJ
Jul 18th 2014, 11:01 AM
Is dit BRICS se geld eenheid??

Ek het toe gaan uitvind wat BRICS is. Dit is nie dieselfde ding as die Bitcoin nie. Ek sal 'n skakel plaas as mens net iets kry wat meer bondig is as wat ekself kon kry tot nou.