PDA

View Full Version : Duitsland en die Eindtye?



CFJ
Oct 2nd 2014, 09:49 AM
Iets blyk net, dat iemand wat verhewe is, wil domineer. Is daar meriete in so stelling?

Lees gerus die volgende artikel (Which Country really rules the World? (http://www.dominicantoday.com/dr/opinion/2009/6/8/32236/Pertinent-historical-question-Which-country-really-rules-the-World)) en lewer gerus kommentaar daaroor seblief....

Kalahari
Oct 3rd 2014, 09:55 AM
Ek weet te min van die lande van die węreld om te kan saam stem of nie. Volgens my gevoel moet Amerika nog steeds die belangrikste/dominerendste land wees. Wat egter interessant is, is dat volgens Siener Duitsland wel die sterkste land sal wees na die volgende moontlike węreldoorlog.